Feta & Olive
Fun craft activities by mother and daughter team in the beautiful Western Cape of South Africa.
03/07/2024
Geskenkpakke het hekel werk van Rooi Salie (kopband, gesig lappie, waslappie en seepsakkie - al die pakke veskil) , bad produkte en 'n juweel verassing in. Koop nou en bere in die kas, anders kan ons enige tyd n pakkie opmaak!
03/07/2024
Ons eerste Markie uitstalling!
Moenie van die sepies vergeet nie. 🛁
03/07/2024
Dankie vir die deel!
Badsout geure beskikbaar, Laventel, Suurlemoen, Kruie en Roos.
Sepies geure beskikbaar, Avokadopeer en Komkommer; Rooibos; Kruie en Heuning en Oats
Daar is min dinge so lekker soos 'n warm bad in die winter. maak dit nog beter met hul handgemaakte seep en badsoute. Ondersteun plaaslik by die Proteahoogte Wintermark, vanaf 28 Junie tot 6 Julie 2024.
03/07/2024
Onthou om n draai te maak! Ons bad produkte is by die mark tot Saterdag!
Is julle reg vir die laaste 6 dae van die Proteahoogte Wintermark? Moet dit nie misloop nie. Met 148 uitstallers, is daar iets vir almal!
Maandae tot Vrydae vanaf 10:00 tot 19:00 en Saterdag vanaf 9:30 tot 15:00
Melt and pour soaps in the making.... watch the space for the unmolding🛁🧼🚿
23/11/2023
What fragrance do you think this can be?
29/10/2023
Those last minute orders before the RWC starts🫣. Note to Self: check the owen temperature twice!
26/10/2023
Gift box options available. Example: Headband, Earings, 5ml Essential Oil and a Body Product.
26/10/2023
Make-up remover cloths (+- 5cm diameter)
26/10/2023
Custom made necklace (sold)
26/10/2023
Black and White
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
7560
