AVON by Yollie
I'm a avon representive. For all you avon needs and questions please contact me through facebook inbox or email me! Xx
Ellk almal ek wil graah net almal bedank vir hule getroue ondersteuning die jaar. Desember boekie beskikbaar laat weet as iemand belangstel.
Ello alaml, die nuwe Julie maand boekie nou beskikbaar. Laat weet indien jy een soek. Leke dagi vir almal en bly warm. Avon groete # # #
Ello almal, graag wil ek onverskoning vra weens die koeries se nalatigheid is die Mei maand bestellings nog nie ontvang nie. Junie boekie is reeds beskikbaar indien jul belangstel. Weet nie hoe lank die Mei besending nog gan vat nie. Jammer vir die ongerief
Elo almal jammer was so still gan dol by werk met Ironman. Net sodat julle weet nuwe boekie is beskikbaar en bestelling moet asb teen die naweek by wees. Indien iemand belangstel om boekie te sien laat weet my net.
Leke nat Vrydag verder vir julle. Liefde Yollie # #
02/03/2015
Goeie more almal! Let asb daarop dat nuwe bestellings maandag inesit word stuur asb teen naweek deur na my! Leke naweek almal # # #
Goeie more almal!! Hoop almal het leke dag! Vir die wat belangstel nuwe MAART boekie is beskikbaar laat weet indien jul een wil he! Avonliefde # # #
Ja lea jy het page gelike x
Click here to claim your Sponsored Listing.
Website
Address
Despatch
6220
