Zoë - The Spotted Blessing
Zoë's story began on January 7, 2022, just days before her birth, during a heartbreaking time for her
18/03/2025
06/03/2025
08/02/2025
Zoë -The Spotted Blessing, Treats for 🐾🐾🐾 now available at Brits Dierekliniek. Go and get your treats for your doggys, and in the process contribute to the Zoë Pay It Forward Fund!
28/01/2025
06/10/2024
True story🤣🤣🤣
05/10/2024
Ondersteun gerus vir Marizan om na jou vierbeen liefdetjies om te sien, sy is amazing!!!
01/10/2024
⚠️Hi almal, iemand wat hulle bome snoei asb help asb. ⚠️
Vandag het 'n vriendin die snoeiwerk van my Valse Olyf en Akacia aan die Johannesburg Dieretuin geskenk. Hulle het dadelik die takke en blaf (Twee Bakkie trips) vir die olifante, Eland, buffel en kam Hulle was baie dankbaar en het my oor en oor bedank. Munisipaliteit gee nie outomaties hul stekke vir die dieretuin nie. Lang storie!! Hulle het al vir my fotos gestuur van die diere wat my trimmings eet.
Johannesburg Dieretuin lys van inheemse bome wat hul herbivore
Sekelbosboom
Tamboti
Knopboom
Boswillow
Buffeldoring
Moerbei
Wit stinkhout
Rhus Lancea
Vals olyf
Geelhout
Koorsboom
Natal Mahonie
Huilende boerboontjie
As u u blare en takke wil skenk as kos vir Joburg Zoo se herbivoorbende, kontak asseblief met die volgende dieretuinwagters:
Piet: 082 437 0266
Filemon: 067 055 0002
Richard: 078 540 2043
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
