Klein Bederf - Pretoria Montana
Ons is 'n agent van, Net die beste NATUURLIK! Die produkte word van natuurlike olies en basisse gem
03/06/2024
Kom kry jou sakkie by my!!
R295
26/08/2023
Dankie, vir elke prinses wat die keuse gemaak het om my danesoggend by te woon, saam met Liesel Krause-Wiid,vir n geesvervulde oggend!
My hart is vol, en ek hoop joune ook!!
Klein - Bederf Produkte
Plek: Ianthe's Cafe, Montana
Spreker: Liesel Krause-Wiid
Die oggend was perfek!
15/08/2023
Kom maak n draai!
15/08/2023
Ek het voorraad van hierdie pragtige sakkies!
Kom maak n draai
642 Ben Swart Straat
Slegs R295!
Bederf jou vriendinne, jou ma, jou ouma!
0760215341
01/08/2023
KLEIN het reeds die wêreld en haar sussie aan die gons, maar WIE is Klein en hoekom is ons produkte op almal se lippe en VEL?
Nou kan jy self van ons SPLINTERNUWE BESTES beproef met hierdie FANTASTIESE proef-pakket teen ‘n weggee prys!
Hierdie pragtige beesleer-sakkie is PROPVOL lekker bederf en omdat alles natuurlik is, is dit veilig vir klein en GROOT!
Ons het lank gesoek en baie getoets tot als PERFEK was… Voor jy kan sê “pietie-petite” gaan Klein se top-kwaliteit natuurlike produkte jou hart steel en jou huishouding oorgevat - Van kroon tot toon!
Vir SLEGS R295.00!!!!!!!
Ingesluit:
1 x SPLINTERNUWE Byewaks LipBalm in Lietsjie&Roos
1 x SPINTERNUWE Pienk “TonicToner” 30ml - Velsorg
1 x SPLINTERNUWE MelkWas 30ml - Velsorg
1 x DagWas met Rooibos & Roos 30ml - Velsorg
1 x Looi-‘n-plooi gesigserum met o.a Rosehip, Roos- & RoosMalva olies - 3ml
1 x DagRoom 30ml - Velsorg
1 x Luuks, Beesleer-sakkie in ons pragtige TOFFIE-kleur.
Ideaal vir o.a grimering! (230x105mm)
Kry joune NOU… SLEGS beskikbaar by een van ons Klein Agente of Retailers vanaf 1 Augustus tot 30 September 2023.
R295.00!!!
Kry sommer klaar jou Kersgeskenke en eindjaar-PRESENTE want die waarde is meer as R500.00
Nét die beste, NATUURLIK!
14/07/2023
👑So so dankbaar!👑
Dankie vir elkeen wat die dag saam ons gaan geniet!
Nou begin die beplanning en finale reelings!!!
👑Hold your crown, some blessings are on there way!! 👑
06/07/2023
BRING DIE BORRELS...
Klein se Badskuim sorg vir ure se bad-pret, is sag op jou vel en sonder enige parabene of skadelike sulfate.
Beskikbaar in al ons gewilde geure asook ons Bokmelk en Rooibos Redding reekse.
100ml R 55.00
300ml R 95.00
500ml R 130.00
05/06/2023
LELIE & LENTEBLOM is ons geur van die week!
Die lewe bring storms, winde wat ruk… maar onthou selfs in die slegste weer kan jy altyd nog ‘n LENTEBLOM pluk.
Kry al jou gunsteling Klein-produkte in ons sagte Lelie & Lenteblom geur!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Pretoria
0084
