All sorts & Weightloss - By Shané

All sorts & Weightloss - By Shané

Share

Callendra Cosmetic & Weightloss

16/07/2024
30/11/2023

*14kg* weg in 1 maand!!😱
met Oorspronklike Super Acv & Keto Gummies + Super Ultra Fast Keto Boost Kapsules en X-Phedra gummies* by en verloor n verdere 3kg!
Totale gewig verloor sover 17kg
HIERDIE 3 POTENT produkte saam maak n baie baie groot verskil in soveel mense se lewens!
Vir pryse en bestellings los jou nommer en ek kom terug na jou🌸

Photos from All sorts & Weightloss - By Shané's post 14/11/2023

Is jy nog opsoek na 'n waarde-vir-geld Kersgeskenk? 🌲🌲

Iets wat nie net in 'n kas gebêre gaan word nie?

Iets wat prakties, uniek, en spesiaal is?

Kies dan hierdie komberse!

Waarom?

🌲 Jy kan dit ontwerp nes jy wil - sit foto's, name of boodskappe op!

🌲Hierdie komberse is sag en warm - perfek vir laatoggend lê onder die waterverkoeler of snoesig buite sit en na die ✨ kyk.

🌲 Dis eenvoudig net 'n onvergeetlike geskenk!

🌲 Ons bied puik diens en sorg dat jou kombers ontwerp en gedruk is binne 10 dae (courier dae uitgesluit)

Bestel vandag om dit betyds onder jou 🌲 te kry!

✨ Bestellings sluit 4 Desember.

✨ Kontak Shané op 071 528 4909

Comment hieronder vir wie jy so spesiale kombers wil bestel!

Photos from All sorts & Weightloss - By Shané's post 14/09/2023

Julle die Onderlaag is regtig amazing!
Vir Slegs R159 en so potjie hou 3 tot 6 maande!

Ek is van Secunda en het Voorraad asook testers om jou perfekte Kleur te Toets😊

Shané
071 528 4909

Photos from All sorts & Weightloss - By Shané's post 06/09/2023

Buy 2 combos and recieve a 3rd free....

Valid from 12:00 Wednesday 6/9/23 till 12:00 Sunday 10/9/23

Photos from All sorts & Weightloss - By Shané's post 01/09/2023

Het voorraad en n awesome Special💃🏼💃🏼💃🏼

Kan my whatsapp op 071 528 4909

Photos from All sorts & Weightloss - By Shané's post 23/08/2023

Telephone

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00