Alles wat MALis
Snaaks. Regtig. Oorleef & glow saam met my ✨
☕ Koffie voor mense… ALTYD
💖 Alles wat MALis 💖
📦 Pakkies ontvang | 🎁 Reviews & Unboxing
👩👧👦 Mamma-lewe | ⚖️ Gewigsverlies | 💄 Skoonheid | 🏡 Huis | 🤪 Chaos | ☕ Koffie
Eerlik.
04/06/2026
Respek aan elke mamma wat nou huiswerk, studies én die huis probeer oorleef 🫶
Hoe gaan dit by julle? 👀😂
Hoe Roux-en-Y gastric bypass my lewe verander het 💕
Ek het ’n Roux-en-Y gastric bypass gehad — ook bekend as RNY 🤍
Dis ’n tipe gastric bypass waar jou maag kleiner gemaak word en deel van jou derm “bypass” word om te help met gewigsverlies en gesondheid.
Dis nie die “easy way out” nie… dis ’n journey met baie aanpassings, emosies, nuwe gewoontes, goeie dae én moeilike dae 🫶
Ek wil graag meer deel oor:
✨ kostes
✨ recovery
✨ hoe my lewe verander het
✨ kos & supplements
✨ gewigsverlies
✨ die mental side daarvan
✨ en alles wat niemand jou vooraf vertel nie 👀
As daar iets spesifiek is wat julle wil weet oor my RNY journey, drop dit hieronder 🤍
03/06/2026
TERWYL ek besig is om aan nuwe content idees te werk… wil ek graag by JÚL hoor 🤍
Ek love dit wanneer julle comment, saam gesels en interact 😍 Want op die einde van die dag voel hierdie blad soos een groot coffee date ☕😂
Ek d**k ook daaraan om meer “sit en chat” videos te maak…
Net ek met my koffie in die oggend ☕ en ons gesels oor die lewe, mom life, weight loss, dinge wat in my lewe aangaan, struggles, funny stories en sommer net real life chats 🤍
Maar vertel my bietjie 👀
Watter content wil julle graag MÉÉR sien?
🤍 Mom life
🤍 Weight loss / gastric bypass journey
🤍 Beauty & makeup
🤍 Funny relatable reels
🤍 Budget & huis hacks
🤍 Coffee chats & real life talks
🤍 Family life
Drop julle idees in die comments 👇✨
Ek lees rêrig alles en julle idees help my baie!💛
03/06/2026
Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Diana Van Lienden Engelbrecht, Marita Fourie, Leon Roelofsz, Annelize Mulligan, Elize Van der Nest, Joane Botha, Susan Mienie, Natasja Steenekamp, Petro Olckers, Rejoice Arjay Stauemberg, Valla Love, Adri Du Plooy, Zilla van Rooyen, Juliana Naudé, Bettie Botha, Sally Beukes, William Swanepoel, Lionell En Adéle Wobben, Alta Oehley, Nicoline Smit, Nadine Coetzee, Adele Espag, Lorrainne Nel Henning, Christel de Beer, Salomari Botes, Marizaan Muller, Ronel Du Plessis, Lucille Victor, Sally Johnson, Edith De Waal, Henrieta van der Walt, Erna Volschenk, Mimi Lombard, Rosslin Hattingh, Nastassia De K**k, Christa Nimb, Lore Nel, Edna De Beer Muller, Elsane Venter, Madalaine Meyer, Helen Campbell, Drienie Du Plessis-Venter, Marelize Vorster Victor, Anne-Marie Noble, Annamarie Wehmeyer, Belyda Mitchell, Charmaine Hattingh, Drieka Smith Botha, Anelda Kruger, Jaco Steyn
02/06/2026
Vertel bietjie....hoe drink jy jou koffie?
We listen we don’t judge....ek is n koffie snob🫣
I created Alles wat MALis because... i wanted a smaller, more personal space where we can laugh together, chat real life, share exclusive content, behind-the-scenes moments, honest reviews, mom life chaos, and all the MAL moments we don’t always post publicly 😂❤️
This page is for my people… the ones who have supported me from day one, shared my videos, commented, laughed with me and helped grow this little community into something special.
Thank you for being here and supporting my journey 🫶
I can’t wait to build this space with you!
✨
Watse content wil jy meer van sien?
Primer is nie net vir makeup nie… dis beskerming vir jou vel 💕✨
Baie mense d**k primer is net om makeup mooier te laat lyk… maar dis eintlik jou vel se beskermlaag 👏
Dit help keer dat onderlaag en makeup in jou porieë insit en dit groter laat lyk 😭
Bonus? Jou makeup hou langer, jou vel lyk gladder en daai “cakey” gevoel is baie minder ✨
Ek verstaan nou hoekom mense sê primer maak ń verskil 😍
www.halouw.co.za
Halouw - Make-up Academy
Dankie vir elke follow, share en support… julle bou hierdie page saam met my 🫶
Nou kom ons druk daai 10K!
Like my post
Follow my blad
Comment Tag 5 mense
Share die post💛
Baie belangrik: volg al die stappe💛
Ek is moeilik met Onderlaag maar hierdie R27 L.A Lab onderlaag van PEP het my actually verras 😍
🧺✨ My homemade liquid laundry wash is officially ready!
Min moeite, budget vriendelik en my klere ruik heerlik skoon 😍🫧 of dit goedkoper uit werk as winkel was is op vir debat🫧
Soap 'n' Things
Click here to claim your Sponsored Listing.
