Net Liefde.
Jou vel. Jou verhaal. Jou Liefde.
14/06/2026
πΈ Ek het julle hulp nodig!
Black Friday is mos tradisioneel in November, maar ek wonder of julle nie eerder 'n groot Net Liefde uitverkoping in September of Oktober sou verkies nie?
Watter naam klink vir julle die beste?
Stem hieronder met die naam waarvan julle die meeste hou! π
πΈ MOENIE ONS BESTE AANBIEDINGS MISLOOP NIE! πΈ
Liewe Net Liefde Familie π
Ons grootste verrassings, spesiale aanbiedings en uitverkopings word eerste op ons privaat WhatsApp-groep gedeel! π
β¨ Wees die eerste om te sien wat beskikbaar is
β¨ Kry toegang tot eksklusiewe aanbiedings
β¨ Beperkte voorraad β eerste betaal, eerste kry
β¨ Maandelikse spesiale aanbiedings net vir groeplede
β¨ Geen onnodige boodskappe of geselsies nie β slegs Net Liefde nuus en aanbiedings
Met ons volgende spesiale aanbiedinge wat binnekort gedeel word, wil jy beslis nie uitmis nie! π€
π Sluit vandag nog aan:
https://chat.whatsapp.com/IxbLKmv55qZ2bLALi3NrI7?s=cl&p=a&ilr=0
πΏ Net Liefde Handgemaakte produkte, met liefde gemaak vir jou en jou gesin.
πΈ
11/06/2026
πΏ NET LIEFDE UITVERKOPINGSGROEP IS NOU OOP! πΏ
Hou jy van goeie aanbiedinge, beperkte voorraad en eksklusiewe spesiale pryse? Dan wil jy beslis deel wees van ons nuwe Net Liefde Uitverkopingsgroep!
β¨ Wat kan jy verwag?
β’ Uitverkopings op uitgesoekte Net Liefde-produkte
β’ Beperkte voorraad teen ongelooflike pryse
β’ Eksklusiewe aanbiedinge wat nie altyd op ons Facebook-blad beskikbaar sal wees nie
β’ Maandelikse spesiale aanbiedinge net vir groeplede
π
Vrydag, 12 Junie, plaas ons die laaste beskikbare voorraad voor ons verlof teen pryse wat jy nie wil misloop nie!
β οΈ Onthou:
βοΈ Beperkte voorraad beskikbaar
βοΈ Eerste betaling verseker die produk
βοΈ Wanneer dit uitverkoop is, is dit uitverkoop
π Die groep is privaat en word slegs gebruik om spesiale aanbiedinge en belangrike kennisgewings te deel.
π Sluit hier aan:
https://chat.whatsapp.com/IxbLKmv55qZ2bLALi3NrI7
chat.whatsapp.com
Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom! π€
Net Liefde Jou vel. Jou verhaal. Jou Liefde. πΏβ¨
WhatsApp Group Invite WhatsApp Group Invite
09/06/2026
π Ons is oorweldig deur julle ondersteuning! π
Wat 'n ongelooflike voorreg om te kan sΓͺ dat al ons talg tans uitverkoop is.
Julle bestellings, ondersteuning, aanbevelings en liefde vir Net Liefde het ons opreg verstom.
Omdat ons nie meer genoeg talg beskikbaar het om nuwe bestellings te voltooi nie, moes ons ongelukkig ons bestelboek vroeΓ«r as beplan sluit.
ποΈ Hou ons blad dop! Hierdie Vrydag sal ons 'n lys plaas van produkte wat nog beskikbaar is vir onmiddellike aankoop, solank voorraad hou.
πΈ Net Liefde is gesluit vir nuwe bestellings tot en met 20 Julie 2026.
Van ons hart na julle s'n β dankie dat julle deel is van hierdie klein droom wat gegroei het tot iets baie spesiaal. Julle ondersteuning beteken vir ons die wΓͺreld.
Met liefde
Net Liefde π€πΏ
π
08/06/2026
Kyk net gou wat doen Net Liefde Onderlaag - WOW. Met 'n sagte pienk lippie en ogie! Net WOW!π
01/06/2026
Boodskap nou! π
01/06/2026
ππΈ NET LIEFDE SE VERJAARSDAG MAAND! πΈπ
Ons vier fees, en JY kry die geskenke! π©·
Vanaf nou tot 15 Junie is daar ongelooflike afslag op uitgesoekte
Net Liefde produkte β van ons gewildste sepies tot serums, salwe en nog meer!
β¨ BELANGRIK:
π Eerste betaal, eerste kry!
π Beperkte voorraad beskikbaar.
π Geen items word gereserveer sonder betaling nie.
π Wanneer die voorraad op is, is dit ongelukkig klaar.
π Van ons spesiale aanbiedinge sluit in:
β’ Gesigwas: R80 β‘οΈ R60
β’ Hair & Face Serum: R230 β‘οΈ R180
β’ Goggowalie Salf: R100 β‘οΈ R65
β’ Cupcake Sepies: R70 β‘οΈ R50
β’ Roosheup Seep: R85 β‘οΈ R55
β’ Houtskool Seep: R80 β‘οΈ R50
β’ Oats & Rou Heuning Seep: R80 β‘οΈ R50
π· Moenie wag tot die laaste oomblik nie β baie van hierdie produkte is in beperkte hoeveelhede beskikbaar en sommige het reeds begin verkoop.
Dankie dat julle deel is van Net Liefde se reis.
Julle ondersteuning maak my hart oor loop van dankbaarheid, en ons waardeer elke bestelling, boodskap en aanbeveling. π©·
β¨ Spesiale pryse geldig tot 15 Junie 2026 of solank voorraad hou. β¨
πΈπ©·
31/05/2026
πΉ Talg & Roosheup Olie Seep
'n Bietjie luuksheid. 'n Bietjie natuur. Baie Liefde. πΉ
Ons Talg & Roosheup Olie Seep word gemaak met voedende talg, roosheupolie, regte roosblare en kaolien kleipoeier.
πΉ Sag en romerig op die vel
πΉ Roosheupolie is ryk aan natuurlike vitamiene
πΉ Kaolien klei help om die vel sagkens skoon te maak
πΉ Regte roosblare gee 'n pragtige natuurlike voorkoms
πΉ Laat die vel sag, vars en versorg voel
Hierdie seep voel soos 'n klein spa-oomblik in jou eie badkamer. π
Handgemaak met sorg. Soos alles by Net Liefde.
πΉ
Click here to claim your Sponsored Listing.

11/06/2026