Projek-Sig.

Projek-Sig.

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Projek-Sig., Health/Beauty, Westonaria.

25/03/2025

https://www.backabuddy.co.za/campaign/projek-sig~2

BackaBuddy | Your SA fundraising platform Online campaigns to raise funds for causes you are passionate about. Free Campaign Support. Proudly South African. Trusted For 11 Years. Types: NPO Funding, Individual Cause Funding, Charity Funding.

01/02/2025

Middag mense💐
Ons het steeds fondse nodig om die medies van R6000 te betaal voor volgende woensdag sodat ek Donderdag weer kan ingaan teater toe vir die oë, ons het reeds R1300 as die Here dit op U harte lê sal ek dit uit my hart uit waardeer🥰🥰
Baie liefde Alet

23/01/2025

Dankie dat julle steeds saam ons bid en vir elke bydrae mag die Here julle ryklik seën🙏

03/01/2025

Dankie vir elke een se bydrae die laaste paar maande ons benodig steeds hulp en bid die seën van die Here oor julle🙏

Alet Viljoen

Photos from Projek-Sig.'s post 08/12/2024

Die Here is steeds elke dag goed vir ons.
Ons benodig nog steeds fondse vir die mediese onkostes baie dankie vir elke persoon wat tot nou toe bygedra het.
Sou die Here dit op U hart lê om ń bydra te maak sal ons dit opreg waardeur en bid ons dat elke een van julle 7 voudig geseên sal word

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Westonaria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address

Westonaria