Go All Natural
I Love to Help People and this is a very Good Natural Product to Use. From Young to Old
17/10/2023
Waarnee Dufise jy vandag ...... We go together like Lavender & Cedarwood 🥰
Tag the Lavender to your Cedarwood in the comments! 💜🧡
Vir Meer Inligting kontak Marié by 027 335 1214
17/10/2023
Vir meer Inligting kontak Marié by 027 335 1214
17/10/2023
✅️Dink mense dalk jy gaar trane op met die groot sakke onder jou oë?
✅️Lang werks-ure en te min slaap laat jou lyk soos ñ panda beer en die onderlaag steek dit net nie meer weg nie?
✅️Is jy moeg vir daai hardegat plooie wat standvastig staan en net nêrens heen wil gaan nie, veral by jou oë , jou mond en by jou voorkop?
✅️Pigmentasie, puisies, aknee en merke wat net nie hul ry wil kry nie, ouderdom wat mos besluit het om net oornag sy verskyning te maak?
✅️Jy sleep alles wat hang maar saam jou op ñ daaglikse basis, nevermind die eyeliner stippel lyne wat jy seker maar net moet aanvaar?
✅️Siek en sat om geld uit te haal wat jy inelkgeval nie het nie, net om teleurgesteld, in al die leë beloftes van lewensgroot resultate vas te staar?
✅️Wens jy dat jy die jare kon terug draai, ñ wonderwerk in ñ botteltjie kan opspoor, of selfs die oud skoonheids geheime van antieke dae kan vind.
👇👇👇👇👇👇👇👇👇👇👇👇👇👇👇👇👇👇
Wel, kyk geen verder want ons het uiteindelik die perfekte formulasie na 5 jaar gevind. Tried and tested to perfection.
En ons geheime wapen is natuurlik Myrrh..
Dis mos geen verrassing dat dit een van die wyse manne se geskenke aan Jesus was nie. Die oud koninginne kon nie sonder dit lewe nie want hulle het die waarheid geweet.
Tydloos, suiwer, prop vol voordele en totaal en al hipo allergenies is al wat ek kan sê. En jy kan maar my woord vat, dit werk soos ñ bom. Jy kort dit, jou vel begeer dit, en jy het nou toegang tot dit gevind. Dit is ñ kommoditeit vir ñ rede.
Mense, hou maar dop want hier is iets groot aan die gang!
Los u nommer vir verdere inligting of vir bestellings.
Alternatief kan u my via Whatsapp kontak op:
027 335 1214
https://www.facebook.com/profile.php?id=61552146515681...
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
28 Allison Street
Ashburton
7700
