Zennie Keto

Zennie Keto

Share

2022 Het ek begin met keto leefstyl en 24kg verloor. Hierdie is wat ek geleer en geeet het, my pad!!

15/06/2026

Dag 36

Zennie Keto eet vanaand nie so Keto friendly nie maar nou en Dan Kan jy weg kom Daarmee.

Dus okay om so nou en Dan aartappel te eet maar vervang dit maar eerder met patats.

Mooi aand Almal!!

NOTA



Ek het Al vergeet coke zero/light bestaan. Geen cravings vir dit nie.

14/06/2026

Dag 35

Hierdie is absoluut ons nuwe obsessie.

Ons kuier lekker. Die manne Gooi aartappel en pasta in en ek hou dit by Keto friendly.

14/06/2026

My saterdag was besig. Vir die eerste keer in n langruk het ek lus gevoel om iets te doen.

Ek het skoon gemaak, komberse gewas ens. Lekker geslapies.

Vanoggend raak ek sommer wakker met planne.

Dit is wat ek love van die leefstyl!!!!

12/06/2026

Wat meer Kan ek se

11/06/2026

ZENNIE KETO
Dag 32
Gister was 'n spesiale dag – dit was my pappa se verjaarsdag, en ek het besluit om die dag te geniet sonder keto en sonder vas.
Vandag is dit weer tyd om terug te keer na my doelwitte. Daarom doen ek 'n 24-uur vas om my liggaam te help om die ekstra koolhidrate en suikers uit my stelsel te verwerk en weer terug te beweeg na ketose.
'n Dag buite keto beteken nie mislukking nie. Dit beteken net ek geniet die lewe en klim weer terug op die pad. Dis nie wat jy een dag doen wat tel nie, maar wat jy die meeste van die tyd doen.
Vandag fokus ek weer op: β˜• Swart koffie 🍡 Tee πŸ’§ Water πŸ”₯ Vas vir 24 uur
MΓ΄re begin ek weer vars, terug op keto en gereed om aan te gaan met my reis.

10/06/2026

ZENNIE KETO

πŸŽ‰ Dag 31 πŸŽ‰

Vandag is my Pappa se verjaarsdag! πŸ₯³β€οΈ

Vandag doen ek nie keto nie en ek gaan ook nie vas nie. Familie en spesiale oomblikke kom eerste.

Maar ek hou steeds by:
β˜• Koffie
🍡 Tee
πŸ’§ Water

En steeds:
❌ Geen kunsmatige versoeters

MΓ΄re is 'n nuwe dag en dan is ek weer terug op koers.

Gelukkige Verjaarsdag, Pappa! πŸŽ‚πŸŽˆ

09/06/2026

Dag 30.

Vandag het gesnack aan droewors en chilli bites en vanaand lekker steak strippies in my potjie gaar gemaak.

08/06/2026

Dag 29

Vandag is koud en die honger is maar aandie min kant.

Ek het 16:8 gefast en Vanmiddag is dit n bekertjie Hoender Sop.

"Zennie Keto!!!

07/06/2026

ZENNIE KETO
Dag 28 πŸ’ͺ
β˜• Ontbyt
2 x low carb beskuit en swart koffie
πŸ₯ͺ Middag ete
Toasted LOW carb brood met kaas
🍝 Aandete
Spaghetti bolognaise met egg noodles
πŸ‹οΈ Oefening
45 min gym!!!
Nie elke dag hoef perfek te wees nie β€” net beter as gister. Klein keuses maak groot verskille πŸ’šπŸ”₯

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Aberdeen?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Aberdeen
6270