Klein-Bederf Produkte Alberton

Klein-Bederf Produkte Alberton

Share

Velsorg produkte wat slegs van natuurlike produkte en basisse gemaak word sodat jou vel stralend en gelukkig kan wees.

Bederf almal in die familie van die kleinspan tot ouma en oupa!

Photos from Klein-Bederf Produkte Alberton's post 05/01/2023

Voorspoedige 2023! Januarie brosjure is uit. 10% af op aanlyn bestellings vanaf 5 -10 Januarie. Bestel gerus by Debbie 082 966 5490

Photos from Klein-Bederf Produkte Alberton's post 29/11/2022

Klein bestellings sluit 11 Desember en Klein Luuks sluit 5 Desember.

Kontak Debbie vir bestellings 0829665490

25/10/2022

Klein bederf bestellings gaan more in,indien enigiemand nog iets wil bestel. Kersgeskenkies, geskenkies vir onnies of sommer met 'n lekker bederf. Whatsapp my by 082 966 5490

Photos from Klein-Bederf Produkte Alberton's post 01/10/2022

Bestel gerus by my, pragtige juffrou geskenkies of ietsie vir Kersfees. Debbie 082 966 5490

01/10/2022

Die dag is HIER... ons Kerskatalogus vir 2022 se tema is:
Wees SOUT & wees Lig...

Kyk uit vir al die interessante pakkette... soos...

Pynappel & Klappermelk laat ons nie verniet d**k aan die gunsteling "vakansie-drankie" Pina Colada nie... Die pragtige "SHIMMER" of g***s wat hierdie vakansie-pakket op jou vel laat maak seker jy lyk ook sommer reg vir dae van son en see!

Met ons MojiTOES... maak ons by Klein seker daai voete is reg vir hierdie somer...

'n Soete nagrus vir elke kleine lyfie is 'n MOET... met 'n lekker Bokmelk & Laventel "colab".... wat hierdie nuwe seisoen begroet..

Maak seker jy bestel al jou gunstellinge vir geskenke, of net 'n dankie... tussen 1 Oktober en 10 Desember!

Ons sien uit om jou en jou geliefdes te bederf.

Bestel by www.kleinbederf.co.za of die Klein Agente, naaste aan jou!

Om die Pdf weergawe af te laai, volg gerus hierdie skakel:
https://www.kleinbederf.co.za/wp-content/uploads/2022/10/KersLIG-Katalogus.pdf

www.kleinbederf.co.za

22/09/2022

Klein se BOKMELK is ñ groot treffer by mammas met babas en klein kindertjies. Vanaf ekseem tot "cradle cap", Bokmelk met sy lieflike soet kakao-botter geur is die antwoord!

Ons Bokmelk reeks het nou ook so paar nuwe byvoegings gekry:
- Baba-LyfROOM-Koek het 2 nuwe geure: Bokmelk & Rooibos, Bokmelk & Laventel

- Bokmelk & Rooibos Seepkoek en Bokmelk & Laventel Seepkoek

- Bokmelk Lyfroom, Lyfwas, Lyfroomsproei en Badskuim is nou ook beskikbaar in 100ml. Net reg vir die naweek-sak!

www.kleinbederf.co.za

Stort Bederf Pakket - Klein 12/09/2022

Hierdie is ñ pakket wat almal lank voor gevra het. NATUURLIK het ons geluister en hier is dit nou...

ñ Heerlike Stort Bederf pakket. Beskikbaar in 13 verskillende geure.

Debbie 082 966 5490

Stort Bederf Pakket - Klein Al jou gunstelinge vir die stort! 300ml Stortskrop, 300ml Lyfroom, 175g Lyfskrop, Seepkoek, 2 x Mint Stort Stoomballe

06/09/2022
Klein | Net die Beste, Natuurlik! - Klein 06/09/2022

Klein VIERjaar…

Môre op 7 September is Klein-aanlyn ‘n hele VIER jaar oud en natuurlik, gaan ons weer GROOT met lekker bederf en baie verrassings!

Kry môre ‘n lekker 7% afslag op ALLES wat jy aanlyn, by ons Agente en in Klein se winkels koop!

Bestel die “MYSTERY” geskenkboks wat JOU sak pas propvol oulike bederf…

Alle bestellings bo R1000.00 (aanlyn) kry ‘n gratis geskenk!

KOEPON-KODE vir aanlyn:
“kleinvierjaar”

Maak SEKER jy VIER saam!

Onthou SLEGS vir aankope op WOENSDAG 7 September!!!!!!!!!🎉🎈🎁

Klein | Net die Beste, Natuurlik! - Klein Welkom by Klein!

Photos from Klein - Bederf Produkte's post 05/09/2022
Photos from Klein-Bederf Produkte Alberton's post 26/08/2022

Whatsapp my gerus indien jy belangstel in enige van die produkte. Dadelik beskikbaar 082 966 5490

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Alberton?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Alberton Boulevard
Alberton
1449