Hartland Koffiewinkel
Hartland Koffiewinkel is die winkel van mense aan mense!! Hier kan jy 'n lekker koppie koffie kom geniet saam vriendinne en ietsie moois shop!
09/06/2019
29/12/2018
Baie dankie aan al ons lojale kliënte vir ñ jaar van wonderlike ondersteuning, ons maak weer so in 2019. Wens almal n voorspoedige nuwe jaar... Ons normale besigheidsure hervat weer vanaf Woendag 2 Januarie 2019 GENIET
22/12/2018
Oulike geskenk idees vir almal oud en jonk in voorraad...
21/12/2018
Onthou om n draai by Hartland te maak voor Kersfees ☕✨
13/12/2018
Kom doen jou Kersinkopies in die stad "Amersfoort" by HARTLAND KOFFIEWINKEL. O ns sal jou vergas met vriendelike flinke diens, terwyl jy 'n koffie met n heerlike versnappering geniet. Ons sien uit om jou te ontmoet!
25/09/2017
Ons het fees gevier....en almal kon kies van n fees van koeke. Dankie aan Debbie en bestuur wat baie hard gewerk het.!!@
20/09/2017
Kom beleef ons koffiewinkel, HARTLAND, gedurende fees van die Kerk op 23-25 Sept. Ons wil elkeen graag bederf met n heerlike eetdingetjie.! en gasvryheid.!
29/08/2017
Kom beleef en ervaar ons gasvryheid en vriendelikheid by Hartland, Amersfoort. Ons sien uit na ons fees naweek op 23 en 24 September. 150 jaar van GENADE.!
08/04/2017
Beroemde en bekende mense, kom besoek HARTLAND.
Dit was vir ons heerlik vanoggend om vir Ruan Combrinck,vleuel van die Leeus en Springbokspan,saam met sy Pa in Hartland te hê.
Malie Heyl, Herman Smit, Bettie Lotz
05/03/2017
17/02/2017
Dankie, aan Laerskool Amersfoort vir die geleentheid om deel te kon wees van julle Interlaer. Hoop julle het die kos geniet
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Sybrand Van Niekerk Straat
Amersfoort
2490
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 17:00 |
