Salon Paris Pienk
*Everyday Services available:
-Sunbed
*Monthly services provided by Professionally trained Therapists:
-Acrylic Nails
-Waxing
-Pedi/Mani
-Permanent Make up
Sunbed is available everyday for sessions from 9:00am till 8:00pm strictly by appointments. once a month 2 professionally trained therapist come in to Salon Paris to do treatments such as:
PERMANENT MAKE UP
ACRYLIC NAILS
WAXING
MANICURES
PEDICURES
FACIALS
MASSAGES
please keep an eye out for when these therapists will be available as they will only work strictly on appointments.
Permanent Make-up word hierdie Vrydag 25 Junie by Salon Paris aangebied.
vir afsprake kontak Antoinette op 0828220633
*Eyebrows= R1110
*Eyeliner (bo+onder) =R1110
*Eyeliner (slegs bo) = R900
(touch up op vorige werk R920)
*Full Lips= R2150
Tattoo Removal ook beskikbaar.
Afspraak Noodsaaklik
20/05/2016
Maandeinde bespaaring by Salon Paris.
bespreekings noodsaaklik
Goeie dag almal.
Ons is tans besig om die salon bietjie af te skaal en kleiner te maak.
Ons wil ook met julle deel:
Shirley, die Terapeut, verlaat Salon Paris einde Junie maar is nog beskikbaar vir afsprake tot 23 Junie 2016. Daarna gaan sy een keer per maand nog deurkom vir afsprake.
vir meer inligting en afsprake stuur n whatsapp na 0785104711 (Shirley) OF 0828220633 (Antoinette) jy kan ook op Salon Paris se whatsapp groep geadd word vir alle specials.
24/02/2016
Bespreek vandag nog vir Maart maand en ek waarborg jy sal met jou 1ste sessie reeds 2cm verloor
4 sessies g5 vir R450
OF
4 sessies laserlio + beautybed (1 gratis sessie as vandag bespreek) R500
Vir enige navrae kontak Antoinette op 0828220633. ...
Salon is gesluit en heropen weer 12 Januarie 2016
Sonbed heropen 18 Januarie 2016
Hou asb die blad dop vir 2016 aanbiedings.
02/11/2015
bespreek nou jou sonbed sessies
10 sessies 20 min elk vir R220
Salon Paris in Oakdale in Bellville
09/10/2015
Kom bederf jouself by Salon Paris met n vol stel Acrylic naels met tips en Nail art als vir slegs R240... OF as jy eerder iets op jou eie naels wil he kom gerus vir "gelish" dit isn gel based nail polish en neem slegs 30min om op te sit en is dadelik droog perfek vir tone kan dadelik weer skoene aan trek..
OF hoekom kom bederf jy nie jouself met n Argan Africa Facial die reeks is goed vir alle vel tipes en "target" jou vel se probleme, die reeks bevat ook vitE wat goed is vir elastisteit van die vel asook omega 6 & 9 (ook baie goed vir tiener vel)
Vir meer inligting en volledige prys lys stuur epos aan [email protected] of whatsapp 082 822 0633/ 078 510 4711
02/05/2015
64gig USB stick R380....dadelik beskikbaar
02/05/2015
onthou om nou te bespreek vir jou "permanent make-up"
01/05/2015
nog 4 plekke beskikbaar op maandag 11 Mei 2015 om jou "permanent make-up" te laat doen....neem n uur....foto is geneem net na my oe klaar gedoen is. jy sal nie spyt wees nie....low maintannance girls....antoinette 0828220633
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Address
28 Burlington Street
Cape Town
7530
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 17:00 |
