Phoera Marianne - Private Reseller

Phoera Marianne - Private Reseller

Share

Cosmetics

16/03/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Dawn Campbell Minnaar, Sarita Nel

14/03/2024

Shout out to my newest followers! Dawn Campbell Minnaar, Sarita Nel, Dankie julle ouens. Ek waardeer elke een van julle.

Photos from Phoera Marianne - Private Reseller's post 14/03/2024

.......en so GEBEUR die lewe soms maar net met n mens sonder dat jy beheer daaroor het.....dan swem jy dat dit bars tot jy op die wal kom. Ek het so bietjie moes swem.....

Ek is egter nou terug en gereed met n "NUWE aanval"

Kom ons skop af met ons EASTER Special. Koop vir R250 plus en ek gee jou behawe die korting ook 2 x Glitter Gin Sampels van Contera en ook n paaseier... net omdat ek kan.

Hierdie is n voorbeel van die craft gins wat ek ook nou verkoop. Dit skitter en blink en die smake is "toe die for


Everyone

20/02/2024

This cocktail is the brainchild of Junior Van Der Munguambe a fantastic young entrepeneur from Bilene in Mozambique. (Him on the photo) when I told Junior that I have this Contero products to sell he was immediately keen to buy from me.

Does this not just look "to die for"

If you interested in craft gin with glitter or gold dust, or neon vodka (what he is using here) let me know....seveal flavours to choose from.

You rock Junior. ( one of the best entrepeneurs I have met in a long time)

Junior also (except from his bar/restaurant that makes great food....I ate there 2 days ago and the chips came out so hot that I had to wait for it to cool down....what an achievement) makes bio straws from.bamboo and can lazer your logo on it as well. Keep it up Junior

11/02/2024

Ons het weer n raffle gehad wat baie vinnig uitverkoop het. (Ek moes bontstaan)

Ek wil die meer gereeld doen, maar daarvoor het ons mense op die groep nodig.

Dit is n whatsapp groep. As jy deel wil word, whatsapp my op 060 885 0821 en se ek wil n raffler word...(ek gee jou dan 2 gratis plekke op die wiel vir die volgende raffle) as jy vriendinne oortuig om aan te sluit, kry hulle 2 gratis plekke en jy kry een as jy reeds aangesluit het .

Baie geluk aan Phoebe Tokkie De Villiers wat n nuwe lid is en first time lucky was.

Kontak my sodat ons kan reel vir jou prys..

Mag julle n wonderlike Sondag he

Liefde
M.

09/02/2024

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Charmaine Meyer, Antoinette Mendes, Levonne van der Merwe, TheRose Mbali, Tanya Hosten

DANKIE dames! Sonder hullle en al die ander, is die blad niks. Ek waardeer julle.

08/02/2024

NUUSTE UPDATE: 12h52

OK al die gratis "spots" op die raffle wiel is opgeneem... more sit ek die raffle op die whatsapp raffle groep....14 de spin ons en dan d**k ons weer n nuwe plan uit!

OPDATERING:..... Nee o aarde, dit klink of ek vanoggend iets ongurig geeet het, so kom ons bly by

UPDATE:

Daar is net DRIE kanse oor vir GRATIS "spots" op die raffle wiel....jy willie die kans mis nie....



RIGHT......wat doen ons volgende??

Op 14 Feb. doen ek weer n raffle...eerste een het baie vinnig uit verkoop.

Op die raffle gaan wees n soft onderlaag (R189), n 45g face cleanser (R195) en n heerlike grimeer sponsie (R49) Jy kan met die aankoop van n R20 kaartjie die gelukkige wenner wees daarvan (jy kan ook meer kaartjies koop , 2 en meer kry ook gratis kanse) As jy nie van Bloemfontein is stuur ek dit boonop gratis na jou naaste Pudo locker.....

HIER IS NOU DIE CATCH........

Die EERSTE 10 persone wat my n whatsapp stuur met die woorde......ek wil n raffler word...kry elkeen 2 GRATIS kanse op die wiel.

Daar gaan net 25 kaartjies te koop wees teen R20 elk en dan die gratis kanse....as jy nog nie deel is van die PHOERA raffle groep.....spring.

Whatsapp my op 060 885 0821.

Liefde
M

08/02/2024

Wow..... Bloemfonteiners......gaan probeer die!!

Exclusive at Mochachos Fichardtpark Southern Centre from tomorrow.
Join us on the stoep for the best ribs in Bloem with an ice cold beer.🍻

07/02/2024

Julle ek weet nou nie of die bleddie wiel op Fb werk nie.... my internet is vanaand weer uiters verpoef.... werk mooi op whatsapp waar ek dit meestel gebruik...indien dit nie gewerk het nie, hier is die wenner!

Dankie vir almal wat deelneem....ek le nou en d**k aan n nuwe kompitisie.....sal dit binnekort plaas.

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


111 Keller Street
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:00 - 20:00
Tuesday 07:00 - 20:00
Wednesday 07:00 - 20:00
Thursday 07:00 - 20:00
Friday 07:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 18:00
Sunday 11:00 - 18:00