Annique Rooibos Consultant - Hannetjie Els

Annique Rooibos Consultant - Hannetjie Els

Share

Helping you look & feel your best with trusted Rooibos-based products. Thatโ€™s when I knew: Annique works.

Skin & health advice | Pamper parties | Weight-loss help | Join my team!
๐Ÿ“ฆ Countrywide delivery
๐Ÿ›’ Online Annique shop Helping you discover natural beauty, health, and confidence โ€“ delivered right to your doorstep, anywhere in South Africa. I joined Annique during one of the most challenging times of my life โ€” when my husband was diagnosed with cancer. I started using Annique supplements to suppo

Photos from Annique Rooibos Consultant - Hannetjie Els's post 04/06/2026

โ„๏ธ Junie se bibber-koue is op pad... maar jou vel, gesondheid en selfversorging hoef nie daaronder te ly nie!

Die nuwe Beautรฉ is hier en propvol Rooibos-welstand, winter-velsorg en spesiale aanbiedinge om jou van kop tot tone te laat gloei hierdie winter. โœจ

Of jy nou jou vel teen die droรซ winterlug wil beskerm, jou immuunstelsel wil ondersteun of net jouself wil bederf โ€“ daar is iets vir almal in hierdie maand se brosjure.

Stuur vir my 'n boodskap met jou navrae of om te bestel. ๐Ÿงก

30/05/2026

๐ŸŽ€ Trompoppies Kompetisie Dag! ๐ŸŽ€

"Het jy alles?" ๐Ÿค”

Ek vra mooi, maar ai... die opgewondenheid is net te groot! ๐Ÿ˜…

Ons kompetisie-dag "survival kit" sluit in:

๐Ÿซ– Tee โ€“ vir optimale hidrasie en vinniger herstel tussen al die dans en oefening.

๐Ÿฅค Lifestyle Shake โ€“ 'n maklike ontbyt wat perfek werk as 'n pre- รฉn post-workout aanvulling.

๐Ÿ’š ZeroAche โ€“ net vir ingeval daar seer spiere of 'n klein besering opduik. (Ons wil dit nie jinx nie, maar 'n mens moet voorbereid wees! ๐Ÿ˜‰)

โ˜€๏ธ Sonskerm โ€“ want ure in die warm son vra ekstra beskerming.

Vandag is ek 'n baie trotse ma en ek kan nie wag om haar op die baan te sien skitter nie. ๐ŸŒŸ

Sterkte aan al die trompoppies wat vandag hul harte gaan uitdans! ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ’š

28/05/2026

๐™’๐™ž๐™ฃ๐™ฉ๐™š๐™ง = ๐™ก๐™ค๐™ค๐™ฅ๐™ฃ๐™š๐™ช๐™จ๐™š, ๐™ฉ๐™ค๐™š ๐™ฃ๐™š๐™ช๐™จ๐™š ๐™š๐™ฃ ๐™จ๐™ก๐™–๐™ฅ๐™š๐™ก๐™ค๐™จ๐™š ๐™ฃ๐™–๐™œ๐™ฉ๐™š ๐Ÿคงโ„๏ธ

My kinders was nog kleuters toe ons ๐™๐™š๐™จ๐™ฆ๐™ช๐™š ๐™ˆ๐™ž๐™จ๐™ฉ ontdek het en het daardie winter vinnig self agtergekom dat hulle makliker asemhaal wanneer hulle ๐™๐™š๐™จ๐™ฆ๐™ช๐™š ๐™ˆ๐™ž๐™จ๐™ฉ gebruik ๐Ÿ˜ Hulle het toe sommer self kom vra daarvoor wanneer die โ€œgrillerige loopneusโ€ begin!

Ek spuit dit op hulle bors deur die dag of op hul kussing wanneer hulle gaan slaap โ€” en die verskil is ongelooflik. ๐Ÿ’จ๐Ÿ’š

Waarom ons mal is oor Resque Mist:
โœจ Help met toe neus, sinus en verkoue simptome
โœจ Ondersteun makliker asemhaling
โœจ Kan help met hoes, griep en bronchitis simptome
โœจ Werk ook lekker vir hoofpyn, gespanne nek & spierpyne
โœจ Help om te ontspan en beter te slaap
โœจ Kan op kussings of beddegoed gespuit word wanneer jy gaan slaap
โœจ Mood-lifter tydens stresvolle of ongemaklike dae
โœจ Dit help selfs dat manlief minder snork sodat jy kan slaap! ๐ŸŒฟ

Hierdie botteltjie is regtig โ€™n winter must-have in enige huis! โค๏ธ

21/05/2026

โœจ๐™๐™š๐™จ๐™ฆ๐™ช๐™š ๐˜พ๐™ค๐™ฃ๐™˜๐™š๐™ฃ๐™ฉ๐™ง๐™–๐™ฉ๐™š - ๐™ˆ๐™ฎ "๐™ข๐™–๐™œ๐™ž๐™˜ ๐™ง๐™ค๐™ก๐™ก๐™š๐™ง"

Ek het vandag my kopseer weggetoor met Annique se Resque Concentrate ๐Ÿค
Net โ€™n vinnige rolletjie op my slape en nekโ€ฆ en ek voel sommer weer mens! ๐Ÿ™Œ

Maar diรฉ klein botteltjie doen soveel meer:
โœ”๏ธ Help met kopseer
โœ”๏ธ Verlig spierpyn
โœ”๏ธ Ondersteun sinus & hooikoors ongemak
โœ”๏ธ Kalmeer insekbyte en puisies
โœ”๏ธ Werk as โ€™n mood lifter op stresvolle of โ€œafโ€ dae

En die beste deel? ๐ŸŒฟ
Hy pas maklik in jou handsak en die handige rollertjie maak dit super maklik om enige tyd aan te sit!

Klein botteltjieโ€ฆ GROOT hulp ๐Ÿ’š

15/05/2026

๐ŸŒฟ ๐‘ช๐’๐’๐’„๐’†๐’๐’•๐’“๐’‚๐’•๐’† ๐‘บ๐’Œ๐’Š๐’ ๐‘ถ๐’Š๐’

Die Annique Resque Concentrate Skin Oil is โ€™n vinnigwerkende roller met botaniese olies wat help om spanning te verlig, jou sintuie te verhelder en velgemak te ondersteun.

โœจ Verlig spanning by die slape en nek
โœจ Help sinusverligting ondersteun makliker asemhaling
โœจ Verligting van hoofpyn
โœจ Help vir puisies
โœจ Kalmeer insekbyte en ligte velirritasie

Klein genoeg vir jou handsak of potloodsakkie. Kragtig genoeg om โ€™n verskil te maak.

Klein.
Kompak.
"Potent".

๐Ÿ‘‰ Kommentaar โ€œRESQUE #โ€ of stuur vir my โ€™n boodskap vir meer inligting of om te bestel.

Photos from Annique Rooibos Consultant - Hannetjie Els's post 14/05/2026

๐Ÿ”ฅ ๐…๐‹๐€๐’๐‡ ๐’๐€๐‹๐„ | ๐Ÿ๐Ÿ“ โ€“ ๐Ÿ๐Ÿ ๐Œ๐ž๐ข ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ” ๐Ÿ”ฅ

Dis tyd om jou gunstelinge aan te vul teen spesiale pryse! ๐Ÿ’š Moenie uitmis nie โ€“ slegs vir โ€™n beperkte tyd beskikbaar en slegs solank voorrade hou.

โœจ Wat is op spesiale aanbod?

๐ŸŒฟ ๐‘ถ๐’‘๐’•๐’Š๐‘ฝ๐’Š๐’•๐’†
โ€™n Hoรซ-absorpsie vitamien- en mineraalaanvulling wat help om energie, immuniteit en algemene welstand te ondersteun. Ideaal vir besige mense wat ekstra ondersteuning nodig het.

๐ŸŒฟ ๐‘ช๐’๐’๐’„๐’†๐’๐’•๐’“๐’‚๐’•๐’† ๐‘บ๐’Œ๐’Š๐’ ๐‘ถ๐’Š๐’
โ€™n Vinnigwerkende roller met botaniese olies wat help om spanning te verlig, die sintuie te verhelder en velgemak te ondersteun.
โ€ข Verlig spanning by die slape en nek.
โ€ข Help vir sinus en vir makliker asemhaling.
โ€ข Kalmeer insekbyte en ligte velirritasie.

๐ŸŒฟ ๐‘จ๐’„๐’•๐’Š๐’—๐’‚๐’•๐’†๐’… ๐‘ช๐’‰๐’‚๐’“๐’„๐’๐’‚๐’
Bekend vir sy ontgiftende eienskappe โ€“ help om die liggaam van onsuiwerhede te ondersteun en spysvertering te bevorder.
โ€ข Help om opgeblasenheid en winderigheid te verminder.
โ€ข Ondersteun die spysvertering.
โ€ข Help om die liggaam se natuurlike ontgiftingsproses te ondersteun.

๐ŸŒฟ ๐‘ฌ๐’”๐’”๐’†๐’๐’„๐’† ๐‘ญ๐’Š๐’“๐’Ž๐’Š๐’๐’ˆ ๐‘ต๐’†๐’„๐’Œ ๐’‚๐’๐’… ๐‘ฉ๐’–๐’”๐’• ๐‘ช๐’“๐’†๐’‚๐’Ž
Spesiaal geformuleer om die nek- en borsarea te help hidreer en die voorkoms van fyn lyntjies te verminder.

๐ŸŒฟ ๐‘น๐’†๐’”๐’’๐’–๐’† ๐‘ช๐’‚๐’Ž๐’‘๐’‰๐’๐’“ ๐‘ช๐’“๐’†๐’‚๐’Ž
โ€™n Nie-vet, kalmerende room met kamfer en rooibos wat intensief voed, herstel en beskerm teen droรซ, growwe en gebarste vel. Help ook vir jeuk en irritasie. Kalmeer velrooiheid en inflammasie.

Whatsapp my vir enige navrae of bestellings of bestel aanlyn by https://annique.com?ref=606084 van 15 Mei af.

11/05/2026

Moedersdag het gister beslis nie verloop soos beplan nieโ€ฆ ๐ŸŒฌ๏ธ๐ŸŒณ

Die sterk wind het sommer โ€™n hele boom in ons erf omgewaai โ€“ reg oor die heining!

Ek het vanoggend daar voor die boom gestaan en net gedink: dis nou nie heeltemal die rustige Moedersdag-prentjie wat ek in my kop gehad het nie ๐Ÿ˜…

Maar dis mos maar hoe die lewe werkโ€ฆ dinge waai soms onverwags om.

Gelukkig hoef alles nie โ€™n krisis te wees nie ๐Ÿ™Œ
Vir die res van die chaos het ek darem my Annique Resque byderhand gehad ๐Ÿ’š

๐ŸŒฟ Resque Mist
๐ŸŒฟ Resque Vapour Rub

My โ€œoorleef-die-wind-en-die-leweโ€ helpers โ€“ en bonus: hulle is hierdie maand op special! โœจ

So terwyl ek nou plan maak met die boomโ€ฆ weet ek darem ekโ€™s reg vir alles anders wat mag opduik ๐Ÿ˜‰

Laat weet as jy ook jou Resque wil hรช ๐ŸŒฟ๐Ÿ’š

10/05/2026

Vandag vier ek nie net dat ek โ€™n ma is nieโ€ฆ
maar ook die vroue wat my gevorm het. ๐ŸŒธ

Van my oumaโ€ฆ na my maโ€ฆ na myโ€ฆ na my kinders.
Liefde word nie net gesรช nie โ€” dit word geleef.

Moederskap is โ€™n voorreg en
elke geslag dra iets kosbaars oor. ๐Ÿ’—

Gelukkige Moedersdag aan elke vrou wat liefhet, lei en lig bring.

06/05/2026

Dis YSIG koud hier in Bloem! ๐Ÿฅถโ„๏ธ

Maar ek het my eie โ€œwinter survival planโ€ โ€“ โ€™n warm, romerige hot chocolate gemaak met Annique Lifestyle Chocolate Shake.

Warm.
Lekker.
En steeds gesond. ๐ŸคŽ

Wie sรช jy moet in die winter kies tussen trooskos en jou gesondheid? ๐Ÿ˜‰

04/05/2026

Goeie nuus โ€“ ๐—˜๐—ธ ๐˜€๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐—ฝ ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ! ๐Ÿ˜ดโœจ

Vandag kan ek sรช OptiRest werk regtig. ๐Ÿ’š

Goeie nagrus maak sรณ โ€™n verskil aan my energie, bui en fokus elke dag.

Wie sukkel nog met slaap? ๐Ÿ’ฌ

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Bloemfontein
9301