Salon Hannelie
Rustige stil omgewing om te kom ontspan terwyl ons jou net mooier maak! Ons verkoop die Serie Expert tuissorg reeks asook Matrix tuissorg.
Maandag: Gesluit
Dinsdag: 7h30 tot 17h30
Woensdae: 7h30 tot 17h30
Donderdae: 7h30 tot 17h30
Vrydae 7h30 tot 17h30
Saterdae 7h00 to 14h30
Ons gebruik L'Oreal produkte in die salon. Ons is verskaffers van GHD.
37 Castelyn Rylaan, Fichardtpark
10/06/2026
💧 Wat is jou hare se poreusheid? 💧
Poreusheid beteken hoe goed jou hare vog absorbeer en hou.
✨ Lae poreusheid – hare vat moeilik vog in
✨ Medium poreusheid – gesonde balans van vog
✨ Hoë poreusheid – hare absorbeer vinnig vog maar verloor dit ook vinnig
As jy jou hare se poreusheid ken, kan jy die regte produkte gebruik vir gesonder, mooier hare!!
09/06/2026
S o f t g l o w
- Juanette
08/06/2026
05/06/2026
Wie koop 🍩 vir teetyd?
04/06/2026
In her mom-to-be era
High impact ✔️
Low maintenance ✔️
- Juanette
02/06/2026
Lune se 21ste verjaardag dans hare!
- Juanette
01/06/2026
Gelukkige eerste J U N I E
30/05/2026
Gewildste spot van die week? Saterdag 7h00.. 🤔
29/05/2026
Swipe vir Rochelle se before ..
Nuwe kleur + L'Oréal se nuwe Alpha Keratin smoothing treatment!
- Hannelie
27/05/2026
"M A Y M A D N E S S" kom amper tot 'n einde, onthou om jou produkte te kry op hierdie spesiale aanbod!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
37 Castelyn Drive
Bloemfontein
9301
Opening Hours
| Tuesday | 07:30 - 17:30 |
| Wednesday | 07:30 - 17:30 |
| Thursday | 07:30 - 17:30 |
| Friday | 08:00 - 17:30 |
| Saturday | 07:00 - 14:30 |
