Annique Rooibos on the Go

Annique Rooibos on the Go

Share

Discover the power of Annique Rooibos for glowing skin, better health and beauty from within.

Proud BNI Prosperitas Bloemfontein and BNI Fortune Durbanville member.Join our Annique family and start earning while sharing wellness and confidence.

Photos from Annique Rooibos on the Go's post 24/06/2026

Vandag kon ek 2 min kry by ons BNI Fortune vergadering en natuurlik het ek dit spandeer om ons Annique Rooibos on the Go Resque mist voordele te verduidelik en almal te "spray"
Sinus, toe bors, verkoue, hoes, stywe skouers en sommer ook my rustelose voete.
Kry joune en bedank my later.
Www.rooibosonthego.co.za

23/06/2026

MY WINTER SKIN SECRET

My skin is glowing, hydrated, and comfortable all day long. No dryness. No tightness. No dull winter skin.

What changed?

I added Annique Rooibos Hyaluronic Acid Serum to my daily routine.

With its triple-layer Hyaluronic Acid technology, it helps lock in moisture at multiple levels, leaving my skin looking plump, radiant, and healthy.

This little bottle has been a game changer for my winter skincare routine.

Ready for your glow-up? Try it now and thank me later! 💧✨


Www.rooibosonthego.co.za

23/06/2026

MY WINTER SKIN SECRET ✨

My skin is glowing, hydrated, and comfortable all day long. No dryness. No tightness. No dull winter skin.

What changed?

I added Annique Rooibos Hyaluronic Acid Serum to my daily routine.

With its triple-layer Hyaluronic Acid technology, it helps lock in moisture at multiple levels, leaving my skin looking plump, radiant, and healthy.

This little bottle has been a game changer for my winter skincare routine.

Ready for your glow-up? Try it now and thank me later! 💧✨
https://annique.com?ref=504879

22/06/2026

Ons gesin het elkeen sy eie bottel langs die bed
https://annique.com?ref=504879

21/06/2026

Jare later, maar dieselfde passie.
Dis nou al n paar jaar sedert ons hierdie video gemaak het. Ons het n hele paar grappe en bloopers gehad tydens die opnames en sedertien was daar n paar storms in ons lewens, maar al my leiers in hierdie video werk nog passievol in hul Annique Rooibos besighede.

Ons Goal Getters is 'n span wat met passie, geloof en deursettingsvermoë ons besighede gebou het. Vandag is ons nog net so trots op ons "Annique Rooibos Legacy" en die verskil wat ons maak.

Wil jy deel word van ons Goal Getters span? Kom stap die pad saam met ons! 💚
Kliek op hierdie skakel en ons verwelkom jou graag.
https://annique.com/consultant-register?ref=504879

Photos from Annique Rooibos on the Go's post 20/06/2026

Glow & Go Skin pamper
Nog n lekker deel van ons besigheid: n Vrolike saamkuier terwyl ons Annique Rooibos on the Go produkte uittoets en velsorgwenke deel. Elke pamper is uniek, maar die resultate altyd dieselfde: My vel voel heerlik and lyk so "radiant".
As jy graag my vlg pamper wil bywoon, stuur sommer nou al jou naam v my. 0833310733.

19/06/2026

Your Skin called! It want's to glow in two weeks.
My skin is glowing this winter!
Why? I changed a few things in my skin care routine and would love to share it with you.
Let those DM's roll in or comment Glowing skin and I will help you to have a glowing skin too.
DM me now 0833310733 and your skin will thank me later.
https://annique.com?ref=504879

17/06/2026

Your skin called!! It needs help with winter dryness.
Annique Rooibos on the Go help graag ons kliënte (nuwes altyd welkom), met velsorg-raad en wenke om jou vel in die winter n gesonde "glow" te gee en droogheid te voorkom.
Annemarie Cronje 0833310733
Gerrie Cronje 0836906463
Juanita Cronje by Salon Rooibos On The Go 0785636310
Of jy kan aansluit as agent om ook ander te help met Annique Rooibos produkte.
https://annique.com/consultant-register?ref=504879

15/06/2026

Een van my gunsteling films ooit, is " We bought a Zoo"
Dit gaan oor "family" en om soms n kans te waag en n droom na te jaag. Toe ek 27 jaar gelede my eie Annique Rooibos on the Go besigheid begin het, kon ek nie d**k dat dit so positief sou uitdraai dat my hele gesin deel kan wees van hierdie besigheid terwyl ons n verskil in ander se lewens kan maak.
Vandag bestuur Gerrie Cronje en Juanita Cronje ons Salon Rooibos On The Go en besigheid in Bloemfontein. Ek is bevoorreg om n nuwe Annique Rooibos besigheid in Durbanville te bou en ek leer elke dag nuwe voordele van Rooibos.
As jy van iemand weet wat ook graag saam met ons hul eie Rooibos besigheid wil bou, ons het plek vir hom/haar of jou.
Waarom wag - die geleentheid is vandag.
Www.rooibosonthego.co.za of op my link
https://annique.com/consultant-register?ref=504879

13/06/2026

Testimonial Firming Col-Q10 therapy:
Ek het vir 2 maande die Col Q10 therapy daagliks gebruik. My vel is gladder, fermer en het n "radiant glow".
Geskik vir alle veltipes - kry gerus joune op ons aanlynwinkel:
www.rooibosonthego.co.za

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


110 De Bruynstreet, Universitas
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00