Salon Vanda
Hair and Nail Boutique
12/02/2025
Spesiale dank vir hierdie regsadvies en die plasing van hierdie inligting: As gevolg van die feit dat almal stadig gehi-jack word, ja hi-jack nie gehack nie, is hulle besig om ons rekeninge plat te slaan, nou nog meer. Net in geval kennisgewing: 'n Prokureur het ons aangeraai om dit te plaas Die oortreding van privaatheid kan deur die wet gestraf word. LET WEL: Facebook Meta is nou 'n openbare entiteit. Alle lede moet so n nota plaas. Indien u nie ten minste een keer 'n verklaring publiseer nie, sal tegnies verstaan word dat u die gebruik van u foto's toelaat, asook die inligting wat in u profielstatusopdaterings bevat. EK STAAF HIERMEE DAT EK NIE FACEBOOK META MY TOESTEMMING GEE OM ENIGE VAN MY PERSOONLIKE DATA OF FOTO'S TE GEBRUIK OF TE DEEL NIE. Copy en paste, moenie deel nie. Ek kry meer sales ad posts as vriende se posts. Hou jou vinger enige plek in hierdie plasing vas en klik β²β² kopie ". Gaan na jou bladsy waar daar staan "What's on your mind. " Tik op jou vinger enige plek in die leΓ« veld. Klik plak. Dit opgradeer die stelsel.
10/02/2025
Did my Valentines nails today with some gelly and freehand nail art.
08/02/2025
Some nice nails done for a nice lady
Dankie aan my Hemelse Vader, my Pa em Ma uit my hart dankie dat ek my droom en talente kan uitleef,vandag 30 jaar terug is Salon Vanda gestig en ek dank al my kliente wat al soveel jaar saam met my die pad loop,julle is familie. Sonder een en elk van julle en my eie familie sou ek nie vandag 30 jaar kon vier. DANKIE DANKIE DANKIE πππ₯³π₯π
Special
Hair cut's for the week from 29 June-3July
R100
Phone 0833308123 for a appointment
Good day I no longer have a landline please contact me on 0833308123
Kom Kyk gerus by Salon Vanda Vir wit warm spesiale aanbiedings.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
138 Joubert Street, Kaapsig, Protea Hights
Brackenfell
7560
Opening Hours
| Tuesday | 08:00 - 19:00 |
| Wednesday | 08:00 - 19:00 |
| Thursday | 08:00 - 19:00 |
| Friday | 08:00 - 19:00 |
| Saturday | 08:00 - 13:00 |
