Grimering deur Maricke

Grimering deur Maricke

Share

Grimering vir enige geleentheid. Van dag, bruid en spesiale geleenthede. Mobiele - Sal na u reis

Blad is meestal vir grimering wenke en idees

27/11/2021

Veldblom Boutique se nuwe Somer reeks is amper beskikbaar 😍

Summer collection launching soon!! Limited edition 🥰🥰 Grimering deur Maricke

Photos from Veldblom Boutique's post 28/09/2021

Somer is om die draai 🌸🌼

Veldblom Boutique het nuwe bloesies perfek vir Somer.

26/09/2021

Veldblom Boutique se nuwe reeks is binnekort beskiksbaar! 🥳😍

Klein voorsmaak vir wat nog kom!!

Our summer collection will be available on Pre order soon 🥳🥳🥳 Thanks to Grimering deur Maricke for the beautiful make up🥰 also a big thanks to Jenni Lauren Photography you are so talented 🥰🧡🥰

08/07/2021

Die gelukkige meisie 💄

Het die geskenk pakkie maansag middag gaan aflaai en wat 'n lieflike ontmoeting.

Mense se paaie kruis vir 'n rede en so bly ekt jou ontmoet.

Hoop jy het 'n lieflike verjaarsdag Sondag 🥳🥳

30/06/2021

Kompetisie is gesluit!

Gelukkige persoon sal more bejend gemaak word 🥳💄

Onthou jy moes my FB en Inatagram platform gaan volg het om te kwalifiseer.

Hou die blad dop vir die wenner 😏🥳

26/06/2021

Die 30ste is naby!🥳

Baie dankie aan almal wat tot dus ver hiedi kompitisie gedeel het.

As jy nog nie ingeskryf het nie, wikkel. Jy het nog paar daggies oor 💄

HELLO 30!

Oor 30 dae is ek 30! 🥳🥳

Wat 'n beter manier om dit te vier as om vir een van julle 'n geskenk pakkie te gee met al my gunstelinge 😍

Hoe werk dit?

💄Gaan like my Facebook & Instagram blad

💄Deel hierdie kompetisie met julle FB vriende

💄BONUS deel die kompetisie op julle Instagram stories

💄Hierdie kompetisie is net geldig as jy die 1ste 2 stappe volg

💄Kompetisie eindig die 30ste Junie en die gelukkige wenner sal op die 1ste Julie bekend gemaak word.

Jinne, Ek is bitter opgewonde ❤

17/06/2021

HELLO 30!

Oor 30 dae is ek 30! 🥳🥳

Wat 'n beter manier om dit te vier as om vir een van julle 'n geskenk pakkie te gee met al my gunstelinge 😍

Hoe werk dit?

💄Gaan like my Facebook & Instagram blad

💄Deel hierdie kompetisie met julle FB vriende

💄BONUS deel die kompetisie op julle Instagram stories

💄Hierdie kompetisie is net geldig as jy die 1ste 2 stappe volg

💄Kompetisie eindig die 30ste Junie en die gelukkige wenner sal op die 1ste Julie bekend gemaak word.

Jinne, Ek is bitter opgewonde ❤

16/06/2021

Op die oomlik my 2 gunsteling produkte 😍🖌

Luminous glow _
Bronzer _

Photos from Grimering deur Maricke's post 05/06/2021

Vanoggend bietjie die lang pad aangevat. Net voor Robertson is daar 'n bitter mooi trou venue DuVon Wine and Wedding Estate. Ek al die die geleentheid gehad om 'n troue daar by te woon.

Het die voorreg gehad om die mooi vriendin van my se make-up te doen vir haar broer se troue.

jy is 'n stunnig vrou met die mooiste hart. Die mooi van binne straal na buite. Geniet die troue en al die feeslikhede 💄

Photos from Grimering deur Maricke's post 23/05/2021

Klein bietjie Sondag pret 💛❤

15/05/2021

Grimering deur Maricke is nou op Instagram!

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Brackenfell
Cape Town
7560