Bekroonde Vrou
Support, sharing wisdom and helping others
Hi Julle. Hoop dit gaan goed. My foon is in vir herstelwerk. As jul my soek, hier is n tydelike nommer.
Liefde
Dendri
0627328150
04/01/2025
Ek help my 'klient' vandag toe ek haar klaar verduidelik het hoe om die medikasie te gebruik vra sy is my Pa Dennis en my Ma Adri en is ek Dendri toe ek ja sê begin sy huil en ek ook dit is my nig wat ek 35 jaar laas gesien het ek is so gebless dankie my Hemelse pappa
24/06/2023
Mag julle 'n fantastiese naweek hê. Ek sal van volgende week af Weer gereeld posts doen
Goeie more, sterkte vir die nuwe week.
27/11/2022
Goeie aand
Ek Wil graag 'n inspirasie groep begin stuur asb jou selno sodat ek jou Kan plaas op my name what's app groep. As jy belangstel. Die groepie se naam is vrou tot vrou. As jy privaat Wil gesels of ondersteuning nodig het stuur die volgende en ek Kom na jou toe .
23/11/2022
Goeie more julle awesome mense skies ek so bietjie afwesig op die page maar intussen het ek hard gewerk en Wil ek julle uitnooi Om Elke Donderdag aand na my radio program op Gaan Groot radio, internet radio met style te luister my program se naam is vrou tot vrou van 19:00 - 20:00 met interessante onderhoude en temas
11/08/2022
Bekroonde Vrou
Granaat Oorbelle
01/08/2022
Vier jou vrou wees.
28/07/2022
27/07/2022
Bekroonde Vrou Granaat Oorbel Reeks
Elke stel word uniek gemaak want elke vrou is uniek.
22/07/2022
My binneste blom van blydskap.
200 followers.
Baie dankie
22/07/2022
🌼🌻🌼
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Cape Town
8001
