Sanna se Deli
Kontak myhoe jy ook sommer'n ou ekstra sakgeldjie kan maak met ons 100% natuurlike produk
20/09/2024
11/03/2024
Graceful = Polite, Pleasant and Kind
To be Kind to my body means
Take away my pain
Take care of my body in a natural way
Be kind to others and spread the word to be kind to their bodies
Whatsapp me for details
Sandra Beneke 0836562367
11/03/2024
Ek huil saam met die kids en Rosis
23/01/2024
https://www.canva.com/join/shm-njd-qys
Signup to Canva If you ever need to create a graphic/poster/invitation/logo/presentation or anything that looks good - give Canva a go!
Hi Sanna se Deli het so effens gegroei, Ons is van ons baba voete na SandraSeDeli bevorder https://sandrasedeli1.myorganogold.com/za-en/
Kontak my as jy voel jy kan doen met 'n ekstra en als sommer op jou foon of iewers waar jy Wifi het, Gaan kuier op my link en gaan loer so bietjie. Ek kan self getuig van die produk wat werk, vir onder andere Fibromalyagia, stress, adhd, migraine, depressie en nog vele meer en dan smaak dit ook lekker en jy gaan anyway vir jou koffie maak so maak sommer 'n gourme ene en geniet al die voordele daarvan
Organo Gold – Organo Gold ORGANO is a global leader in ganoderma-enhanced coffee and beverages, providing life changing opportunities with expanded portfolio in all-natural skincare, travel services, payment solutions and more.
16/10/2022
PLAAS AANVALLERS SE MOSES.
'n Vrou op 'n plaas by Levubu was besig in haar huis. Sy luister na Christelike musiek en sing saam, toe sy opkyk en 3 mans met gewere in haar erf sien.
Sy onthou toe haar kombuisdeur staan oop, en hardloop soontoe, maar te laat, hulle is klaar in die kombuis. Hulle rig gewere op haar, soek geld en gewere. Al wat sy kon uitkry, en sy skreeu dit uit:
"LEEU VAN JUDAH HELP MY!!!!"
Die een gooi sy geweer teen die yskas dat dit 'n induik, en al drie lê oop soos hulle hardloop.
Met dié kom 'n boer en sy vriend aangery soontoe. Hulle stop en spring uit, vang die drie, maak hulle vas en bel die polisie
Die verdagtes vertel toe: "Die oumies het die leeu geroep, hy't lang's haar by die yskas gestaan!"
Hy sê toe: "Ek het hom gegooi met die gun, maar hy was baie kwaai!"
"ROEP MY AAN IN DIE DAG VAN JOU BENOUDHEID EN EK SAL JOU RED!" AMEN!
05/06/2021
Ons het toegemaak. Sorry
Sanna se Deli Kontak myhoe jy ook sommer'n ou ekstra sakgeldjie kan maak met ons 100% natuurlike produk
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Cape Town

11/03/2024
11/03/2024