Klein - Bederf Produkte - Bellville

Klein - Bederf Produkte - Bellville

Share

Net die Beste - NATUURLIK

09/02/2022

Klein se BOKMELK is ń groot treffer by mammas met babas en klein kindertjies. Vanaf ekseem tot "cradle cap", Bokmelk is die antwoord!

Sonder enige skadelike bestandele is ons Bokmelk veilig vir die hele gesin en die lieflike soet kakao botter geur steel sommer vinnig ook almal se harte.

Onthou om jou Bokmelk produkte in Feb & Maart te bestel vir daardie 10% af!

05/02/2022

Hoe lekker klink hierdie ongelooflike nuwe geure!! Slegs beskikbaar vir Februarie en Maart. Maak seker jy toets tenminste een..of somner al drie!!

23/01/2022

Een van ons baie gewilde reekse is natuurlik ons Bokmelk!
Probeer gerus ons Bokmelk Lyfwas. Geskik vir almal in die familie, van Baba tot Oupa! Die sagte was en lieflike room met sy soet kakao botter geur gaan baie vinnig jou hart steel.

18/01/2022

Klein se Seepkoeke is in soveel huishoudinge regoor Suid-Afrika al ñ GROOT gunsteling.

Hoeveel geure het jy al probeer? En wat is in JOU huis die gunsteling?

Ons kan nie wag om van julle te hoor nie!

Photos from Klein - Bederf Produkte - Bellville's post 04/01/2022
18/12/2021

Klein se LIPSALF is 'n groot gunsteling en een van ons TOPVERKOPERS!

As jy nog opsoek is na 'n klein geskenkie op die kerstafel of daardie ietsie ekstra in die kerskous, is hierdie jou antwoord teen net R32.00 elk

Beskikbaar in 6 geure, waarvan die MELK&HEUNING, AARBEI & MALVALEKKER die gunstelinge is.

Het jy al hierdie liplekker-lekkerte van Klein probeer?

02/12/2021

Maak seker jy pak jou ROOIBOS REDDING in jou vakansie tas!

Van sonbrand, brandboudjies, ekseem tot gebarste hakke, daar is nie ñ vel-irritasie wat Klein se Rooibos Redding nie kan red nie!

Gemaak van net die beste natuurlike bestandele en geskik vir jonk tot oud.

https://www.kleinbederf.co.za/?s=Rooibos+redding

Photos from Klein - Bederf Produkte - Bellville's post 23/11/2021

Kry ons by die NG Kerk Kenridge se feesmark!! 24 November - 4 Desember 2021.
Sien jou daar 😉
Klein - Bederf Produkte - Durbanville

13/11/2021

Wat is Bederf?

Dit is Liefde, Omgee, Genade, Koester, Vreugde, Hoop, Waardeer, Droom, Vrede en Samesyn... Dit is natuurlik Klein se TIEN Bederfbokse 😊

Elke boks vol bederf, toegedraai met baie liefde en ook ñ kaartjie wat jy kan uitmaak aan die persoon wie jy bederf!

Ons het die d**kwerk klaar vir jou gedoen, al wat jy moet doen is die BEDERFBOKS koop, die kaartjie invul en jy het DIE perfekte geskenk

https://www.kleinbederf.co.za/produk-kategorie/bederf-bokse/

*Slegs beskikbaar per bestelling.

11/11/2021

Het jy al Klein se nuutste geur - Lelie en Lenteblom probeer?

Hier is so bietjie terugvoer oor wat ons agente & kliente d**k oor hierdie blomme geur:

🌸 Dit is n heerlike skoon vroulike reuk en soos ek sê.... My mannie vrek oor die reuk. Hy hou van almal, maar hyt gisteraand weer gesê ek moet asb vir die kids dit bestel. So def pappa se hart gesteel - Juanita Kunz

🌸 Ek het myne sopas gekry. Ek het die lyfwas en n 1kg badsout bestel. Vanaand gaan daar n lieflike blomtuin in my badkamer ontplof 😍😍😍 - Hanna Koch

🌸 Julle ek het nou net my september boks gekry 😱😱 dit voel of ek verjaar saam Klein...mag ek iets sê Chané, dit ruik sooooo lekker omw! Dis my nuwe geur...ek hoop hys hier om te bly - Hannelie Loots

Met soveel goeie terugvoer kan ons nie wag om Lelie & Lenteblom met julle almal te deel nie!

Bestel joune betyds want ONTHOU aanlyn bestellings sluit 5 Desember. www.kleinbederf.co.za

25/10/2021
24/10/2021

Baie geluk aan die wenner van ons 'lucky draw' kompetisie, Mirrie van Jaarsveld. Ons hoop jy geniet jou GROOT bederf boks.

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Dieramastraat 2, Welgedacht Estate, Bellville
Cape Town
7530