Beauty by Minke
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Beauty by Minke, Beauty Salon, Stellenberg, Bergsig Garden Village no. 65, Cape Town.
07/03/2025
Desember 2024 was dit al 7 jaar wat ek my salon het. Die volmaakte getal in die Bybel. Dis ook dieselfde jaar wat ek βn geleentheid gekry het om oorsee te gaan werk by βn velsorgkliniek met die ongelooflikste nuwe tegnologie en geleenthede wat op my wag. Ek weet dit het op Sy perfekte tyd gekom soos dit moet wees.
Dankie vir elke bruid, elke kliΓ«nt en elke storie wat in my salon gedeel is oor hierdie 7 jaar. Ek sal nooit genoeg dankbaarheid kan wys vir hoe elkeen my help groei en vorm het tot waar ek vandag hierdie nuwe geleentheid kan gaan aanpak nie.
Baie liefde
Minke x
20/02/2024
09/02/2024
Weekend Feels ππ₯
08/02/2024
In aksie ππ₯°
Dit was sΓ³ lekker oggend. Dankie vir die groot voorreg om op hierdie manier deel van jou groot & spesiale dag te kon wees. π°πΌββοΈπ«Ά
19/10/2023
GRETHE | hierdie troue & fotoβs het soos iets uit Vogue gelyk π dankie dat ek die voorreg gehad het om deel te wees hiervan. Jy het βstunningβ gelyk! .dutoit
06/09/2023
CONSISTENCY is key.
π§πΌββοΈ Follow your daily skincare routine.
π§πΌββοΈ Go for your regular treatments.
π§πΌββοΈ SPF!!
π§πΌββοΈ Be patient when it comes to results, especially when starting off with new products. Give it at least a month.
08/08/2023
π₯°π altyd lekker om by die mooie Kaleo Guest Farm te werk en soveel meer wanneer dit so spesiale bruid is, Suzaan Adriaanse.
31/05/2023
Hare & Grimering vir my niggie se troue π«Άπ dankie dat ek kon deel in julle mooi dag. X
23/05/2023
Knowing your skin type is the most important part of building a skincare routine. This way you can figure out what ingredients are best for your skin type and what to look out for in products.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Stellenberg, Bergsig Garden Village No. 65
Cape Town
7550
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 20:00 |
| Tuesday | 07:00 - 20:00 |
| Wednesday | 07:00 - 20:00 |
| Thursday | 07:00 - 20:00 |
| Friday | 07:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 15:00 |
