Earth’s Gifts - Essential Oils

Earth’s Gifts - Essential Oils

Share

Certified Pure Tested Grade - Essential Oils by dōTERRA. Reap the benefits that nature has to offer.

01/05/2026

🌿💪 IMMUNE BOMB – jou natuurlike ondersteuning vir die seisoen 💪🌿
Voel jy hoe almal rondom jou begin sniff en hoes? 🤧
Hierdie kragtige blend is perfek om jou liggaam se natuurlike verdediging te ondersteun – vir grootmense én aangepas vir kinders.
✨ Met: Frankincense, Lemon, On Guard, Oregano & Tea Tree
✨ In ’n handige 10ml roller met dra-olie (FCO)
✨ Maklik om daagliks te gebruik
👉 En hier is die goeie nuus:
Jy hoef nie al die olies te koop om te begin nie 🙌
Ek kan vir jou:
✔️ ’n Klaargemaakte roller blend maak
✔️ Of jou help om jou eie stel op te bou wanneer jy reg is
So jy kan steeds die voordele ervaar – op jou eie tyd en begroting 💛
📩 Stuur vir my ’n boodskap as jy meer wil weet of jou blend wil bestel

🌿✨

17/04/2026

🌸 Amper Moedersdag… tyd om haar spesiaal te laat voel 🌸

Opsoek na ’n geskenk wat sê “dankie vir alles”? 💕

Hierdie pragtige self-sorg bederf pakket is perfek vir enige ma wat ’n bietjie rus, liefde en versorging verdien:
✨ Rose Hydrosol Mist
✨ Frankincense Hydrosol Mist
✨ Moringa Rose Oil

💖 Sag op die vel
💖 Natuurlik en luuks
💖 ’n Ware bederf-ervaring

🎁 Slegs R1680 – ’n geskenk wat sy regtig sal waardeer

Maak hierdie Moedersdag onvergeetlik 🌷
📩 Stuur vir my ’n boodskap om joune te bestel

🌸✨

17/04/2026

🔥 APRIL SPECIAL – NET 1 KEER ’N JAAR! 🔥

Het jy al gewonder hoe dit sal wees om jou gesondheid natuurlik te ondersteun met essensiële olies? 🌿

Nou is jou kans 👇

✨ Kry 20% AF op die Top 10 Core Oil Kit
✨ GRATIS aflewering
✨ GRATIS inskrywing
✨ PLUS 2 GRATIS olies 🎁

Dit is die perfekte beginpunt vir:
✔️ Immuun ondersteuning
✔️ Beter slaap
✔️ Minder stres
✔️ Natuurlike pynverligting

⚠️ Hierdie aanbod kom net een keer ’n jaar – moenie dit misloop nie!

📩 Stuur vir my ’n boodskap of “INFO” hieronder en ek help jou om te begin.

🌿✨

17/03/2026

Lavender Wenke vir Slaap 🌿

16/03/2026
Photos from Earth’s Gifts - Essential Oils's post 04/03/2026

My 5 favourite oils 💪🏻💧

Photos from Earth’s Gifts - Essential Oils's post 23/02/2026

BoGo Week!!! Day 1 💪🏻💧

20/02/2026

Did you know this?👇

19/02/2026

✨ Muscle stiffness?
✨ Joint discomfort?
✨ Post-workout soreness?

Meet my Earth’s Gifts Pain & Inflammation Spray 💚

Made with doTERRA CPTG®️ essential oils including:
🌿 Deep Blue®️ Soothing Blend
🌿 Copaiba
🌿 Frankincense
🌿 Marjoram
🌿 Peppermint
🌿 Black Pepper

Cooling. Warming. Soothing. Supporting your body’s natural recovery — drop by drop.

Spray. Massage. Feel the difference.

Message me to order yours 💬

Photos from Earth’s Gifts - Essential Oils's post 19/02/2026

✨ Muscle or joint discomfort?
✨ Post-workout soreness?

My Earth’s Gifts Pain & Inflammation Spray is made with doTERRA CPTG®️ essential oils like Deep Blue®️, Copaiba & Frankincense to support natural recovery and everyday comfort 💚

Spray. Massage. Feel the support.

Message me to order 🌿

14/02/2026

Do you wake up around 2am every night?

That's not normal‼️

Sleep is vital for normal functioning💪

Sunday 20h00
Sleep Education Session😴

Reply to me privately, "Sleep" to recieve the free link

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Stellenbosh
Cape Town
7600