Eloïse Beauty Vault

Eloïse Beauty Vault

Share

Eloïse Beauty Vault where beauty isn’t temporary, it’s a lifestyle. Because gorgeous should always be on the menu.

From flawless permanent makeup to lash extensions that slay and many more, we’re here to keep you effortlessly glam 24/7.

09/02/2026

This lady had zero brows, even her brow hair was almost nonexistent.

We gave her a new set of brows! Soft, warm and in a natural shape.

09/02/2026

1st Time Powder Brows for Inge, we kept in as natural as can be and close to her own natural shape.

Photos from Eloïse Beauty Vault 's post 09/02/2026

Noticeable → healed → UNSTOPPABLE 💄
One session changed the game.
The touch-up made it permanent.

Lips by Eloïse K. Champion

Why haven't you tried it yet?

Photos from Eloïse Beauty Vault 's post 02/02/2026

Soft volume. Hard stare.

Cat-Eye done with Hybrid lashes by .mua

Photos from Eloïse Beauty Vault 's post 02/02/2026

Proof that subtle can still be permanent.

Lip Blush done by Eloïse K. Champion

Photos from Eloïse Beauty Vault 's post 02/02/2026

Smudge-proof. Kiss-proof. Life-proof.

Red flags? No. Red lips

Lip Blush done by Eloïse K. Champion

02/02/2026

Liefde op die 14de. Perfeksie vir altyd!

💘 14% AF op alle PMU (touch-ups ingesluit)

📅 Boek & betaal: 14–16 Feb

📍 Behandelings vind plaas in ons splinternuwe salon.

Self-liefde was nog nooit so permanent nie.

Boek jou afspraak by: 066 118 9599

25/01/2026

Baie baie geluk Jeandre Janson

31/12/2025

Voorspoedige Nuwejaar aan elkeen van julle!

Met die aanbreek van ’n nuwe jaar sit ek net vir ’n oomblik stil met ’n dankbare hart. Sedert 2018 het julle my ondersteun, aangemoedig en vertrou en ek wil hê julle moet weet hoe ongelooflik baie dit vir my beteken.

Elke like, boodskap, bespreking, verwysing en woord van ondersteuning het my help aanhou, selfs op dae wat dit moeilik was. Sonder julle sou hierdie reis eenvoudig nie moontlik wees nie.

Julle is nie net kliënte en volgelinge nie, maar deel van my storie.
Dankie dat julle my gekies het, in my geglo het en saam met my gegroei het. Ek waardeer elkeen van julle opreg.

Mag 2026 vir julle lig, hoop, groei en mooi oomblikke bring. Ek sien uit na alles wat nog voorlê en is dankbaar dat ek dit saam met julle mag aanpak.

Met opregte dankbaarheid 🤍
Eloïse

29/12/2025

GROOT KOMPETISIE ALERT: JY KAN STRAKKER, JONGER VEL WEN!

Ons launch AMPTELIK hierdie video met ’n ONGELOOFLIKE WEGGEE.

Een gelukkige wenner gaan ’n Fibroblast Behandeling wen ter waarde van MEER AS R7 500!

Dis jou kans om:
✅️jou vel natuurlik te verstrak
✅️ fyn plooie en slap vel aan te spreek
✅️ selfvertroue te boost sonder chirurgie

HOE OM IN TE SKRYF:
1️⃣ Jy moet woonagtig in die Kaap wees (behandeling vind hier plaas)
2️⃣ Comment op hierdie Reel en tag jou mede Kapenaar vriende / vriendinne
3️⃣ Share hierdie Reel op jou socials en tag
👉 Eloïse Beauty Vault (gaan follow vir extra punte!)
👉 Eloïse K. Champion

BELANGRIK:
💜 Die gelukkige wenner word deur Heidi Smith gekies.
💜 Die wenner word teen 26 Januarie bekend gemaak
💜Hoe meer jy comment, tag en share hoe beter jou kans om te wen!
Dis nie net ’n behandeling nie…Dis ’n transformasie.

Is jy reg vir jou glow-up?
Skryf nou in en wie weet… dit is dalk jy!

25/12/2025

Geseënde Kersfees aan elkeen van ons getroue volgelinge!

Dankie dat julle ons al vir soveel jare volg en deel is van ons reis. Dankie vir elke bietjie ondersteuning, vir elke like, elke deel, elke kommentaar en elke woord van aanmoediging.

Julle geloof in ons droom en besigheid beteken meer vir ons as wat woorde ooit regtig kan sê.

Ons is opreg nederig en ons harte is oorvol van dankbaarheid. Sonder julle sou hierdie reis nie moontlik wees nie. Weet asseblief dat ons elkeen van julle werklik waardeer.

Mag julle Kersfees gevul wees met liefde, vrede, vreugde en kosbare oomblikke saam met dié wat vir julle belangrik is.

Met soveel liefde en dankbaarheid 💜

Eloïse & Eloïse Beauty Group

makeuplook beauty christmas2025

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


101 Selbourne Street, Windsor Park, Kraaifontein
Cape Town
7550

Opening Hours

Monday 09:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 13:00