MagnifiScent
Perfume
29/05/2026
22/04/2026
Voortrekkermonument hou eerste boeremark - Maroela Media “Ons wil hê boere, wat tans onder geweldige druk is, moet meer vir hul produkte kry, terwyl verbruikers minder betaal. Deur die middelman uit te skakel, sit ons die menslikheid terug in kos.”
21/04/2026
18/04/2026
Elke druppel mampoer begin by ’n vrug – en eindig in ’n storie.
Die Gilde se missie is eenvoudig: Om hierdie storie lewendig te hou.
Die Mampoerfees is:
👨👩👧👦 Gesinsvriendelik
🍔 Vol kos en kuier
🎶 ’n Fees met musiek en vermaak
📚 Ryk aan kultuur en geskiedenis
Dis ’n skaars blik op ’n tradisie wat min mense werklik verstaan.
📍 Voortrekkermonument
🗓️ 6 Junie 2025
🕘 09:00-16:00
🎫 Bespreek hier: https://www.q2b.co.za/OnlineTickets/Index/1552?singleEvent=4591
05/02/2026
You know it! Valentine's day is around the corner! Come visit MAGNIFISCENT at the GarsCom night market this Friday the 6th of February 2026.
14/12/2025
MagnifiScent gaan weer daar wees. 💃
Sien julle daar!!!
𝗕𝗲𝗹𝗮𝗻𝗴𝗿𝗶𝗸𝗲 𝗚𝗲𝗹𝗼𝗳𝘁𝗲𝗱𝗮𝗴-𝗶𝗻𝗹𝗶𝗴𝘁𝗶𝗻𝗴
✝️ Op 16 Desember herdenk Afrikaners landswyd weer die Gelofte en kry ons opnuut ’n kans om te besin oor die belangrikheid van die Gelofte.
Indien jy Geloftedag by die Voortrekkermonument deurbring, is die volgende baie belangrik:
🪑 Bring jou eie kampstoel as jy nie ’n snelrykaartjie gekoop het nie.
👟 Dra gemaklike skoene
🌞 Sonbrandroom, ’n hoed en ’n handsambreel word sterk aanbeveel
💧 Maak seker jy bly gehidreer — drink genoeg water
Vir meer inligting oor Geloftedag, loer hier: https://vtm.org.za/gelofteweek-2025/
03/11/2025
The next Family Market day at Mall@Reds will take place on Saturday 8 November from 9am to 3pm.
Crafter stalls and food stalls available from only R250 each.
For enquiries or applications, please email us at [email protected]
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Address
Centurion
