Die here leef
Bemoediging Vir Jong mense
Hou net Moet
Wees net jouself Moet nie verander om by vriende will in te pas nie .wees jouself en behou jou maniere Soos wat jou ouers jou Groot gemaak het .jonglinge verander deesdae om in te pas . Op die ou end Dan beteken Dai vriende niks Vir jou nie . So wees net jouself Moet nie verander om Ander mense te please nie want dit is nie Wie jy is nie . Jy is jou ma Se Engel .
Dai kind wat altyd haar beste gee .
Dai kind wat altyd smile en groet .
Dai kind wat haar ma Se huis skoon maak .
Dai kind wat luister as haar ouers met haar praat .
Moet nie verander om Ander mense of chomies vriende te please nie .
Wees net jouself meisie .
Die here het jou lief jy is syne hy sal jou nooit weg verstoot nie. Ons Moet leer om waaksaam te wees .
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
City Bowl
