Bella Vista SA Boerperd Stoet
Bella Vista wil ‘n reputasie opbou van ‘n stoet wat min, maar kwaliteit, goeie temperament- en g
16/06/2026
✨️🐴 Bella Vista Nancy 🐴✨️
Nog een van Goudhoek Dayo se belowende nageslag!
Met Goudhoek Dayo se goeie tipe, sterk bouvorm en natuurlike teenwoordigheid wys hy reeds die kwaliteit waarvoor hy bekend is.
Ons sien met opgewondenheid uit na die jong merrie se verdere ontwikkeling! 🐴✨️
13/06/2026
🐴 Bella Vista Edel 🐴
Trots uit ons Stêrhings 2026, Goudhoek Dayo se nageslag.
Goudhoek Dayo bewys hom telkens as 'n hings wat kwaliteit, karakter en beweging as uitstekende eienskappe aan sy nageslag oordra.
Bella Vista Edel is nog jonk, maar toon reeds die belofte van 'n besonderse toekoms as 'n veelsydige ryperd!
10/06/2026
Ons ander Stêrhings 2026 Kandidaat...
Mooi is darem maar mooi...
Genot Rietbok - Lot 6 🤩🐴
2026 SA BOERPERD STêRHINGS-VEILING
16 Junie, 14:00 – 17:00, WhatsApp.
Een dekking van elke hings word opgeveil.
2026 SA BOERPERD STAR STALLION AUCTION
16 Junie, 14:00 – 17:00, WhatsApp
One covering of each stallion is on auction.
08/06/2026
Een van ons twee Stêrhingste vir 2026...
Goudhoek Dayo - Lot 7 🤩🐴
2026 SA BOERPERD STêRHINGS-VEILING
16 Junie, 14:00 – 17:00, WhatsApp.
Een dekking van elke hings word opgeveil.
2026 SA BOERPERD STAR STALLION AUCTION
16 Junie, 14:00 – 17:00, WhatsApp
One covering of each stallion is on auction.
06/06/2026
Goed... Beter... Beste nuus ooit as dit goed gaan met jou perde en hulle nuwe eienaars!!
Wenners Karoo & Jana, dit is nou al 'n jaar later en Wow!! Julle is verseker 'n Wen span!!
Ons is so bly julle geniet mekaar so en dat julle saam groei in hierdie avontuur!!
Kyk net hoe Pragtig!
03/06/2026
Alisthia en Bella Vista Kordaat, julle twee pragtige ysters!!!
Julle maak nie net ons hartjies bly nie, maar so Trots!!
🥇 1st Place – SANESA Performance Riding (PS) Competition in Two Phase 50cm
🥇 1st Place – SANESA PS A2 Competition 50cm🥈 2nd Place – Dressage Walk and Trot Introductory Test 3
🥉 3rd Place – Dressage Walk and Trot Introductory Test 2
🏅 Placed – Equitation PS Intro Test 4 (Horse and Rider) 60cm
Well done julle tweetjies!!! 👏👏👏🐴🎉
29/05/2026
SA BOERPERD STêRHINGS-VEILING /
SA BOERPERD STAR STALLION AUCTION
16 Junie / June 2026, WhatsApp
Een van ons twee kandidate, Gouhoek Dayo - Lot 7!!!
Die hings van ons is nie net mooi nie, maar teel besonderse goeie temperament en beweging!! Dis altyd net 'n plesier om hom te ry!
Hy het al deur die jare homself bewys as 'n waardige stoethings met besonderse vullens wat al gery word, geskou word, verkoop is en sommer net geniet word!
Een dekking word opgeveil / One covering is on auction.
Eienaar - Gerhard Le Roux
23/05/2026
Daar is 'n nuwe ❤️ Liefling ❤️ op die plaas...
Genot Rietbok
'n Hings met 'n Lieflike geaardheid!! ❤️🥰
Hy het al reeds die Harte op die plaas gesteel met sy besonderse temperament!! Iets wat vir ons baie belangrik is in ons teel program!
Genot Rietbok is ons nuwe stoethings en sal ook die vaar wees van ons opkomende seisoen se vullens... wel van hulle! 🐴
Goudhoek Dayo het ook nog sy verantwoordelikhede hier op die plaas! 🤭
Genot Rietbok is ook van jaar een van ons Stêr hingste en 1 van sy dekkings sal opgeveil word die 16e Junie 2026. 🐴🤩
Vir navrae, kontant Gerhard Le Roux - 082 575 6735.
07/05/2026
Dit is weer daai tyd van die jaar!! 🥳🐴
SA BOERPERD STêRHINGS-VEILING /
SA BOERPERD STAR STALLION AUCTION
16 Junie / June 2026, WhatsApp
Ontmoet ons kanidaat, Gouhoek Dayo (Lot 7)!!!
Die hings van ons is nie net mooi nie, maar teel besonderse goeie temperament en beweging!! Dis altyd net 'n plesier om hom te ry!
Een dekking word opgeveil / One covering is on auction.
Eienaar - Gerhard Le Roux
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
Ptn 121 Of The Farm Doornkraal 420 JR
Cullinan
1000
