Klein Bederf - Oos Londen & Port Alfred

Klein Bederf - Oos Londen & Port Alfred

Share

Top kwaliteit, natuurlike produkte. Elke produk word gemaak met n KLEIN bietjie ekstra liefde �

Photos from Klein Bederf - Oos Londen & Port Alfred 's post 26/11/2024

Ons Kers/VakansieFEES Katalogus is propvol bederwe met 'n kleur en geur na elkeen se smaak 🍉🍓🍌

Daar is so baie opsies en idees, jy sal beslis 'n paar geskenke kan af "tiek" van jou geskenke-lys.

BAIE BELANGRIK: Sekere items en produkte is BEPERKTE VOORRAAD. Plaas dus jou bestelling betyds!

https://kleinbederf.com/?agent=2920

Photos from Klein Bederf - Oos Londen & Port Alfred 's post 23/11/2024

Hier is nog iets waaroor ons baie opgewonde is!

Ons Klein Handdoek en Keps.
Perfek vir die swembad of strand 🌊🏖️

Kry jou handdoek vir slegs R340.00 en Klein Keps is R165.00. Moenie jou Sonblok vergeet nie! Nou beskikbaar by Klein. SPF50 115g - R295.00

BEPERKTE VOORRAAD☀️

Photos from Klein Bederf - Oos Londen & Port Alfred 's post 23/11/2024

Ons almal weet wat son en swem aan ons hare kan doen!

Vertroetel jou hare hierdie somer en feesseisoen met Klein se oulike haar pakkette. Nie net ruik dit hemels nie, dit voed ook jou hare en laat dit sag en glansend.

Ons HAARSORG pakkette is nou slegs in 2 geure beskikbaar:
🍭 Borrelgom & Malvalekker
🍌 Piesang Roomys

Haarmasker & Knip is beskikbaar in 4 geure:
🍓 Aarbei
🍎 Appel
🍍 Pynappel
🥑 Avokado

14/11/2024

GEUR VAN DIE WEEK: Peonie & Pienk Pomelo

Ons Damesboks lede was met hul September bokse verras met hierdie sagte VROULIKE-geur en die terugvoer oor dit was ongelooflik.

Jy kan nou die Peonie & Pienk Pomelo slegs in die Bederf-Haar-Bietjie pakket kry en dan ook as ñ LYFsproei in ons BLOM (Pienk) Geskenkboks

Photos from Klein Bederf - Oos Londen & Port Alfred 's post 14/11/2024

DAMES MAANDBOKSE

Die lekkerste lekker bederf vir jouself, ñ vriendin, jou ma of jou sussie.

Teen slegs R395.00 per maand (ja, ons Maandboks pryse bly DIESELFDE vir 2025!) MET koerier INGESLUIT, is hierdie ñ bederf waarvoor jy nie nee kan sê nie.

Photos from Klein Bederf - Oos Londen & Port Alfred 's post 29/10/2024

Hierdie oulike Geskenkpakke is DIE perfekste Klein en bekostigbare geskenkie!
Met ons SPLINTERNUWE Lipstafies 💄En alombekende Lyfbotter 🧴 is dit ñ GROOT bederf met ñ Klein prys 😲

Die twee geure beskikbaar is:
🍋 Lemonade - ñ Suurlemoen Sensasie
🪻 Lavanielje - Vanielje met Laventel

Beskikbaar by ons landswye Klein Agente of direk vanaf ons webblad:
https://kleinbederf.com/?agent=2920

Photos from Klein Bederf - Oos Londen & Port Alfred 's post 23/10/2024

MikroStroom Gesig Masjientjie met n Looi n Plooi

Whatsapp my 060 859 3190

Of gebruik my skakel https://kleinbederf.com/?agent=2920

Photos from Klein Bederf - Oos Londen & Port Alfred 's post 23/10/2024

Hoe lyk GROOT bederf?

Soos Klein se Houtbokse NATUURLIK!

Elke boks word noukeurig en met BAIE liefde bymekaar gesit, nét reg om daardie spesiale persoon behoorlik te bederf.

Ons bokse is die perfekte geskenk vir ñ mamma, ouma, Bruid, spesiale tannie, juffrou of vriendin.

Kontak my nou om jou geskenkboks vroegtydig te bestel 💛

Photos from Klein Bederf - Oos Londen & Port Alfred 's post 08/10/2024

🩷 KLEIN SE DAMES MAANDBOKSE 🩷

Regoor Suid-Afrika word daar elke maand meer as 200 dames bederf deur Klein!

Nou wonder jy dalk hoe? Wel, hulle is deel van Klein se Maandboks-Klub (die BESTE klub NATUURLIK).

Indien jy wil deel word van hierdie maandelikse bederf, volg gerus hierdie skakel vir meer inligting en om aan te sluit:

https://kleinbederf.com/?agent=2920
Of whatsapp my Tanya 060 859 3190

Photos from Klein Bederf - Oos Londen & Port Alfred 's post 08/10/2024

O K T O B E R

Ek sien die SOMER nader kom… in elke kleur en in elke BLOM… Ek ruik die nuwe seisoen se lekker geur en ’n VARS pot KOFFIE… soos ek die Klein K’buis binnekom…

OKTOBER is ’n mooi maand.. en ons sien BAIE uit om met die Kers/Vakansie-FEES Katalogus te spog… en dan, SOWAAR is dit ook nie 100 jaar… voor die 2025 Katalogus OOK nog!

Dalk hou jy van sitrus… of dalk meer van SOET… Ongelukkig met al die nuwe dinge… moet ons van ons ou gunstelinge vir eers groet..

MAAK asb seker jy laat weet jou kliënte dat die volgende produkte net tot begin Desember beskikbaar gaan wees… maar… die goeie nuus is hul sal VERSEKER jy sal hul nog nou en dan in Maandbokse sien en in Maand-brosjures raak lees!

Produkte wat nie in die 2025 Katalogus gaan wees nie, is:

Heuningbos
Lelie & Lenteblom
Turkish Delight
Bamboes & Maroela
(B&M gaan wel nog in Badsout, Diffuser en Kamer & Linne Sproei beskikbaar wees)

LipSalf:
Kersie & Kola geur.

Alle LipBalm kom af, ons bring LipStafies in.

Rooibos Redding se groot 300g
Bokmelk se groot 300g

Badpille

Elite reeks se:
Rooibos Redding Pakket
Bokmelk Pakket
500g Badsout in glas

Geskenkbokse
K’buis Boks
Suurlemoen Boks
Lemmetjie Boks
Koffie Boks
Baaarbie Boks
Blombos Boks

Daar mag nog wees wat ons sal deurgee soos ons gaan… MAAK TOG SEKER jyt genoeg om mee te was… op die rak en in jou kas!

Kontak my gerus op 060 859 3190 op 'n kopie van ons 2024 katalogus te kry.

Photos from Klein Bederf - Oos Londen & Port Alfred 's post 08/10/2024

Dalk hou jy van sitrus… of dalk meer van SOET… Ongelukkig met al die nuwe dinge wat voorlê, moet ons van ons ou gunstelinge vir eers groet..

Hierdie 2 geure, Turkish Delight en Lelie & Lenteblom, is van die geure wat net tot begin Desember beskikbaar gaan wees… maar… die goeie nuus is… jy sal VERSEKER hul nog nou en dan in Maandbokse sien en in Maand-brosjures raak lees!

MAAK TOG SEKER jyt genoeg om mee te was… op die rak en in jou kas!

Photos from Klein Bederf - Oos Londen & Port Alfred 's post 04/10/2024

FÉJNBOS VRYDAG

Vandag kyk ons na een van my persoonlike gunstelinge - Avokado-olie.

🥑AVOKADO-OLIE: ANTIOKSIDANT • HIDREER • VERSAG

Beste vir: Droë, delikate, gedehidreerde, volwasse velle. Beskadigde En Droë Hare

HELP MET:
• Om velelastisiteit te herstel (fyn lyne)

• Om velle wat deur die son, seisoenale wind en harde omgewing (seelug en wind) gedehidreer is te beskerm en te herstel.

• In nagrome en masseer-mengsels om diep te voed en te hidreer

• As voedende haarmaskers vir bros en droë hare en om haargroei te bevorder

Kry jou olie hier:
Tanya Michelle Roodt 060 859 3190
https://kleinbederf.com/?agent=2920

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in East London?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Kaysers Beach
East London
5201