Die Groot Kokkedoor

Die Groot Kokkedoor

Share

Excellent and professional haircuts @ most affordable prices

06/01/2020

Aan al ons loyal kliente. Ons huidige Barber het op kort kennisgewing bedank. Ons vra omverskoning vir die ongerief. "Watch this space" vir ons "re-launch"!

Photos from Die Groot Kokkedoor's post 08/11/2019

HET JULLE GEHOOR?!
Die GROOT Kokkedoor mans haarkapper sny skoolseuns se hare vir slegs R70.00.
Pensionarisse sny ook vir net R70 (elke dag heeldag).

Vir 'n PROFESSIONELE haarknip teen n BEKOSTIGBARE prys, kom maak gerus n draai by Die GROOT Kokkedoor.

Ons is regoorkant Laerskool Garsfontein, (517 Len Brown Straat)

Kaart fasiliteite beskikbaar
Gratis Wi-Fi
"Game room" (Xbox) vir die seuns

Seuns @ R70
Studente @ R80
Pensionaris @ R70
Mans @ R100

*Geen afspraak nodig*

Die GROOT Kokkedoor: Pronk met jou eie vere!!

Photos from Die Groot Kokkedoor's post 16/10/2019

Sien onder aan Blake V.D Walt wat in Graad 7N, Laerkool Garsfontein is, se "voor en na" haarsny foto's.
Hy is 'n trotse seun, en het vandag sy ondersteuning kom gee, teen die stryd van Dames met "Bors Kanker".
Blake - jy is 'n Inspirasie vir ons almal en 'n Champion!!

Photos from Die Groot Kokkedoor's post 30/09/2019

Seuns, kom sny hare voor die skool begin by "Die Groot Kokkedoor - Mans haarkapper" vir net R70.00 en "Pronk met jou EIE vere!"
Ons is reg oorkant Laerskool Garsfontein!

23/09/2019

Rugby world Cup! Don't miss a tackle! We will be showing all the games live!

23/09/2019

Free Wi-Fi While You Wait!

24/06/2019

Aan al ons Ondersteuners en Loyale kliente. Neem asseblief kennis van ons besigheidsure wat verander. Die Groot Kokkedoor se tye sal nou vanaf 8:30 in die oggende wees.
Baie dankie vir almal se ondersteuning om "Die Groot Kokkedoor" 'n sukses te maak!

Photos from Die Groot Kokkedoor's post 15/05/2019

"Die Groot Kokkedoor" wil graag vir Luka Gr1 en klein meneer Van Zyl dankie sê vir julle ondersteuning en hulp vir "Erlo"

06/05/2019

Die Groot Kokkedoor wil graag baie dankie sê vir al die mammas en pappas wat ons ondersteun, deur die seuns te bring vir n haarsny!
Dankie Richardo Gr4 en boetie Rowan Gr1 vir jul donasie Saterdag vir "Erlo" sowel as Elon Rabé wat maar net 2 jaar oud is...

03/05/2019

Franc met sy spoggerige "comb over", in samewerking vir "Erlo"!

02/05/2019

Dankie Shaun vir jou ondersteuning en donasie vir "Erlo van Aswegen"!

29/04/2019

Sweet Jonathan also having his haircut.....another donation for "Erlo"

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Garsfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


517 Len Brown Street
Garsfontein

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:30
Tuesday 08:30 - 17:30
Wednesday 08:30 - 17:30
Thursday 08:30 - 17:30
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00