Bederf m¥
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bederf m¥, Beauty, cosmetic & personal care, George.
22/09/2022
Klein se BOKMELK is ñ groot treffer by mammas met babas en klein kindertjies. Vanaf ekseem tot "cradle cap", Bokmelk met sy lieflike soet kakao-botter geur is die antwoord!
Ons Bokmelk reeks het nou ook so paar nuwe byvoegings gekry:
- Baba-LyfROOM-Koek het 2 nuwe geure: Bokmelk & Rooibos, Bokmelk & Laventel
- Bokmelk & Rooibos Seepkoek en Bokmelk & Laventel Seepkoek
- Bokmelk Lyfroom, Lyfwas, Lyfroomsproei en Badskuim is nou ook beskikbaar in 100ml. Net reg vir die naweek-sak!
14/09/2022
Die nuwe katalogus is uit🤗hier is n paar van die heerlike produkte W/A my vir n vol katalogus 079 503 9309 🤩
08/08/2022
V R O U E M A A N D
B R O S J U R E...
Hierdie maand gaan een wees vir die boeke… geniet hom!
Daar is nou een vraag op almal se lippe…
Gaan die nuwe FYNBOS&WINTERBLOM geur ons almal se ou gunsteling LIETSJIE,ROOS&ROOIBOS van die NOMMER EEN posisie stoot die maand, of nie…
01/08/2022
Vrouemaand uitgawe 1-31 Augustus katalogus🤩
28/07/2022
S P L I N T E R N U U T
Augustus hou ‘n paar nuwe verrassings in by Klein!
Hou die spasie dop…
25/07/2022
Stuur vir my n whatsapp vir n vol katalogus🤩
24/07/2022
Daar is nog tyd om sample boksies te bestel teen R260 courier R99 tot einde Aug.. As jy lief is vir tee en bederfies is die boksie vir jou!! Jy Kan solank die lekkerste geur tee kies vir wanneer jy jou bestelling vir tee wil in sit😁.. Die tee launch 1 Aug🥳
24/07/2022
Kyk uit vir die volgende paar maande se beplanning🥳
01/07/2022
Onthou om jou sample sakkie te bestel daar is nog 4weke oor
27/06/2022
Bon Voyage 🛫
Dit is VAKANSIETYD... en om dit te vier skop ons oulike Reistas-pakket vandag af!
Paspoort/ID/Geweerlisensie houer in Toffie en Koffie kleur beskikbaar!
R195.00 apart (Op LUUKS se webblad)
R320.00 in pakket met Reistas-grootte produkte:
1 x Paspoort/ID houer
1 x 100ml Lyfwas
1 x 100ml Lyfroom
1 x 100ml Badskuim
25/06/2022
Daar is binnekort sommer BAIE nuwe en hope GROOT dinge oppad by Klein!
1 Augustus - Aug/Sept Brosjure met o.a Die Fynbos & Winterblom geur!
1 September - launch ons splinternuwe Katalogus ‘23
7 September - Klein verjaar! (Hou die spasie dop)
1 Oktober - Kerstyd Katalogus launch
25/06/2022
Ons vier VAKANSIE en sommer masker-vryheid daarby!
Ons LUUKS Paspoort/ID houers sal van Maandag, 27 Junie af beskikbaar wees aanlyn.
Die perfekte geskenk om vir iemand te sê Bon Voyage 🛫
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
George
6529
