Skoon Gewas

Skoon Gewas

Share

Boerseep is 'n tradisionele , betroubare seep wat die toets van tyd deurstaan het. Dis 100% natuurlik Dis 100% natuurlik en omgewingsvriendelik.

Dis uiters veeldoelig! Gebruik dit vir hardnekkige vlekke of algemene wasgoed. Van potte en panne tot honde en vensters. Dit maak alles skitterskoon. Matte en bekleedsel kan ook gewas word. Dis ook al bewys dat dit baie goed werk vir diegene met 'n sensitiewe vel en maak ook harde baarde sag. BO E R S E E P - sowaar 'n geskenk van bo! Tans Beskikbaar in 200g seep blokke. Kontak Louize by 082 572 5

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


George