Butterfly Kisses
Wanneer jy 'n klein besigheid ondersteun, ondersteun jy 'n crafter se droom!
21/03/2026
18/02/2026
Februarie 2026 specials!
18/02/2026
Please help me grow my page!
24/01/2026
Valentine's Keyrings now available.
Goeiemôre aan almal op my blad.
Bietjie oor myself:
Ek is 'n Ma van 2 tiener seuns (oudste is in matriek), is getroud. Ek probeer 'n ekstra inkomste te maak uit my besigheid. Ek hou daarvan om kreatief te wees. Dit wat ek maak doen ek uit my hart en met liefde. Dis lekker om 'n foto terug te ontvang met die grootste glimlag.
Hoe kan jy my help om my besigheid te laat groei: eenvoudig, as jy nie wil bestel nie, share my posts. So maklik!
Dankie vir elkeen wat hierdie boodskap gelees het.
Ek is besig om my klein besigheid uit te brei, hou my blad dop.
Groete Butterfly Kisses
18/01/2026
Paas penne beskikbaar. Kontak my vir jou pen.
18/01/2026
Kontak my vir jou pen. Net 14 van elk beskikbaar.
11/01/2026
Notebook with build your own pen set. Currently the following themes available; soccor, gaming, bike, army and lego.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
George
