Druiwe trossie

Druiwe trossie

Share

Skryf kort verhale in my tyd en in my taal.

17/08/2023

Thank you very much 💕 everyone for the love 200 followers yeah we moving🥰🥰🥰

14/06/2023

Vannaand d**k ek aan daai jong wat ons so met die perd en bakkie gejaag het en agterna moes ons tennisballe vir sy einste ma loop vang het jirre my hart klop nou nog as ek n perd sien in die kaap lol net n jammerte Soutkloof was n plaas duisend. # # slp almal

13/06/2023

Hello everyone im back hoop almal is gesond en warm vang daardie tarentale en maak lekker sop hoop julle vyk is oop gesit in die bos.

11/04/2023

BE KIND

27/11/2022

Happy Sunday everyone and always remember you are Blessed you destined for Greatness and you yes you are a Champion

12/09/2022

Vanaand le d**k ek aan daardie boek die Swart Ruiter en die Swart Kat maar kan nie onthou nie was die Swart Kat op die tv of ook in die boek wie kan my help lol.Lekker slaap almal.

01/09/2022
24/08/2022

Hoogste bome kry die meeste wind.....

03/08/2022

Sowaar 😄😃😀

28/07/2022

Niemand Sal daardie rewind knoppie verstaan nie.

13/07/2022

Nou staan jy op die landtjie en hierkom oubie se hond Amigo aan.Jou gebed is Here neem my onmiddelik weg al is dit na Jonas toe maar Vader ruk my hier weg.....

29/06/2022

Beste sak ooit gewees soms het jou boeke uit geval ook🤣🤣🤣🤣🤣

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Green Point?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Green Point