The Hair Brewery Barber Shop

The Hair Brewery Barber Shop

Share

Cut, trim, and shape hair into desired hairstyle

15/05/2021

Please remember that i am not at Grootbrak anymore you can find me at Old Hat Barber shop in langeberg mall.. Feel free to call the nubmer listed on my page ๐Ÿ“ž๐Ÿ˜

19/12/2020
13/12/2020

Aan al my kliente ek herinder net dat die nommer wat op die page was wel buite werking was vir n ruk maar hy is nou weer up and running๐Ÿ‘.

Ook welkom om my te whatsapp op 072 477 2747

Onthou die winkel is wel toe maar ek sny steeds hare!

06/12/2020

Goeie Middag

Aan al The Hair Brewery se kliente wil ek heel eerste net vir almal dankie se vir al die ondersteuning so deur die jare wat ek daar oop was! Dit is met groot jammerte dat ons die besigheid se deure moes sluit agv onvoorsiende omstandighede MAAR die goeie nuus is dat ek wel nog hare sny! Dus sal ek die page nog oop hou vir my kliente net om makliker in kontak te kom met my.

Julle is meer as welkom om my te kontak vir inligting waar om my te vind indien julle wil hare sny!

065 964 1181

Groete Etlanรฉ

08/09/2020

Have a marvelous Tuesday ๐Ÿ˜Š๐Ÿ˜‰

04/09/2020

They say a change is as good as an holiday ๐Ÿ˜‰๐Ÿ’‡โ€โ™‚๏ธ

21/07/2020

๐Ÿ“ข๐Ÿ“ข CALLING ALL MEN IN GARDEN ROUTE

*The place where men can be men*

97 Langstraat Grootbrak Rivier

Mans haarsny R95

Skool seuns R75

Pensionaris R70

23/06/2020

Goeie nuus! The Hair Brewery is oop vi Besigheid!! Bring daai bossie koppe!

19/06/2020

Aan alle Hair Brewery kliente.. Eerstens wil ek net baie dankie se vir al julle geduld deur hierdie aaklige tyd tweedens wil ek die goeie nuus met julle deel The Hair Brewery Barber Shop behoort binne die volgende paar dae volstoom aan die gang te wees.. Ons is net in die prosess om al die wetlike aspekte in plek te kry hoop om julle binnekort te sien en sien vreeslik uit.. Groete The Hair Brewery span

17/06/2020

Aan al The Hair Brewery Barber Shop se kliente! Ons het so klein brokkie goeie nuus! Ons mag oop maak uiteindelik!! Hulle sal ons wel nog laatweet oor die datums maar teminste weet ons dat ons mag oop. Ek wil asb vir elke een van julle vra om asb geduldig te wees vir waneer ons oop is eventually en al die reels en regulasies sal volg soos ons moet. Om nie die winkel te besoek indien u siekerig is/met iemand in kontak was wat covid het of as u gereis het nie.. Ongelukkig is dit vir niemand lekker nie maar vir almal se gesondheid. Ons sal ook al ons veiligheid maatreels in plek stel voordat ons oop maak. Dus kan julle met n geruste hart kom vir n '' knippie''.. Byvoorbaart dankie vir julle geduld en dat julle elke liewe dag gewag het saam ons vir hierdie goeie nuus.!

01/06/2020

ONDERSTEUN ASB !! (Etlanรฉ)

Om die een of ander rede het van die groepe haar post verwyder/ge "hide" blykbaar teen sommige van hulle reรซls.

VERTEL OOK JUL VRIENDE EN FAMILIE VAN HIERDIE AANBOD ASB.

Hi almal. Soos julle weet mag ons barber shops en haarsalonne nie oop maak level 3 nie en dat ons wat in daai lyn werk van die hand na die mond lewe wat beteken no work no pay..My barber shop is nou al amper 3 maande toe, 3 maande sonder enige inkomste raak rof Nou het ek goed gedink om n '' pay now cut later voucher" te maak wat jy nou die voucher koop en sodra ek oop is kom sny jy jou/seuntjie se hare met die bewys van die voucher..

Indien enige iemand van julle belangstel asb inboks my met jou nr of whatsapp my by

The Hairbrewery Barber 072 477 2747 - Etlanรฉ

Ek stuur verdere inligting. Ek hoop om van paar van julle te hoor. ๐Ÿ’‡โ€โ™‚๏ธ๐Ÿ’‡โ€โ™‚๏ธ

29/05/2020

Hi almal. Soos julle weet mag ons barber shops en haarsalonne nie oop maak level 3 nie en dat ons wat in daai lyn werk van die hand na die mond lewe wat beteken no work no pay..My barber shop is nou al amper 3 maande toe, 3 maande sonder enige inkomste raak rof Nou het ek goed gedink om n '' pay now cut later voucher" te maak wat jy nou die voucher koop en sodra ek oop is kom sny jy jou/seuntjie se hare met die bewys van die voucher.. Indien enige iemand van julle belangstel asb inboks my met jou nr en ek stuur verdere inligting. Ek hoop om van paar van julle te hoor. ๐Ÿ’‡โ€โ™‚๏ธ๐Ÿ’‡โ€โ™‚๏ธ

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Groot-Brakrivier?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Groot-Brakrivier
6525

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 13:00