Red Kariba Worm Couple

Red Kariba Worm Couple

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Red Kariba Worm Couple, Beauty Store, Heidelberg, Heidelberg.

Photos from Red Kariba Worm Couple's post 09/04/2026

Nog n order van 500wurms wat die naweek gaan.

09/04/2026

Order van 500 wurms word getel.

06/04/2026

Goeie Dag Se Almal☕.
Glo dit gaan goed.

Ons verkoop lekker Duk Red Kariba Wurms.🪱🐛

Ons het nog specials aan op ons
50,100 en 200 wurms.
Jy kan ook minder as 50 bestel.

As jy n plaas wil begin, wys ek jou hoe dit werk.

All wurms kom met kos, kompos in die bakie. Als by die prys in gesluit.

En ek tel die wurms nie weeg dit.

So jy Kan verseker wees jy kry die regte hoeveelheid.

Kontak ons gerus as jy belangstel om by ons te koop.

Ons is van Rensburg Heidelberg.
Maar coerier vir jou.

Groete Thinus.
061 596 8097
Wilma
072 622 7070

02/04/2026

Goeie Dag Se Almal☕.
Glo dit gaan goed.

Ons verkoop lekker Duk Red Kariba Wurms.🪱🐛

EASTER SPECAILS!🐰
Wanneer jy 50 en 100 of 200 wurms bestel!

As jy n plaas wil begin, wys ek jou hoe dit werk.

All wurms kom met kos, kompos in die bakie. Als by ons prys in gesluit.

En ek tel die wurms nie weeg dit.

So jy Kan verseker wees jy kry die regte hoeveelheid.

Kontak ons gerus as jy belangstel om by ons te koop.

Ons is van Rensburg Heidelberg.

Groete Thinus.
061 596 8097
Wilma
072 622 7070

01/04/2026

Goeie Dag Se Almal.
Glo dit gaan goed.

Ons verkoop lekker Duk Red Kariba Wurms.

EASTER SPECAILS!
Wanneer jy 50 en 100 of 200 wurms bestel!

As jy n plaas wil begin, wys ek jou hoe dit werk.

All wurms kom met kos, kompos in die bakie. Als by ons prys in gesluit.

En ek tel die wurms nie weeg dit.
So jy Kan verseker wees jy kry die regte hoeveelheid.

Kontak ons gerus as jy belangstel om by ons te koop.
Ons is van Rensburg Heidelberg.

Ons het tot kliente reg oor SA.

Groete Thinus.
061 596 8097
Wilma
072 622 7070

30/03/2026

Nog 300 Wurms na n gelukkig klient toe.

Ons Easter Specials🐇 is nog aan..
Maak gou voor hulle weg syl.

Kontak of Whatsapp ons gerus
Thinus 061 596 8097 of
Wilma 072 622 7070.

Dankie.
Mooi Dag verder.

28/03/2026

Easter Specials 🐇.

Op ons 50,100 en 200 wurms.

Kontak ons gerus vir pryse.

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Heidelberg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Culinary Team

Attire

Website

Address

Heidelberg
Heidelberg
1441