Haarkapster Overkruin
Ek is 'n haarkapster uit Overkruin. Soek jy 'n sny, kleur of gelyk 'n blaas ek kan dit doen vir 'n redelike prys.
Kontak my op 076 509 8368 ver enige navrae.
27/02/2023
Daar word vertel van ‘n man wat op die dak van sy huis skuiling gesoek het omdat die vloedwater rondom hom gestyg het. Hy bid toe : “Here, red my, help my asseblief uit hierdie moeilikheid”. Sy geloof was baie sterk. Daar kom ‘n reddingsboot verby, en die mense vra hom om in te klim. Nee dankie, is sy antwoord. Die Here God gaan my red. Die water styg. Later kom daar ‘n helikopter verby en wil ‘n tou na hom toe afgooi sodat hulle hom kan optrek en red. Nee, dankie, sê die man. Die Here gaan my red. Uiteindelik styg die water so dat die man moet swem. Daar is geen verdere hulp nie en hy verdrink. Toe hy by die poorte van die hemel kom vra die man vir die Here : “Here, ek het gebid met geloof dat U my sal red. Waarom het U my gebed nie verhoor nie?” En God antwoord Hom : “Ek het ‘n reddingsboot gestuur, maar jy wou nie inklim nie. Ek het ‘n helikopter gestuur, maar jy wou nie opgehys word nie.”
Baie keer bid ons en vra vir God om hulp maar as Hy hulp stuur is dit nie dit wat ons in gedagte het nie. Onthou dit bly SY wil en ons kan vra maar Hy sal dit gee soos Hy weet is die beste. Moenie jou hulp laat verby gaan omdat dit nie in die vorm is wat jy d**k is die beste is nie.
Geleen op FB
04/05/2022
25/03/2022
🖤🖤🖤
24/03/2022
25/01/2022
😂💚😂
06/12/2021
😂😂😂
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Heidelberg
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 17:00 |
| Tuesday | 08:30 - 17:00 |
| Wednesday | 08:30 - 17:00 |
| Thursday | 08:30 - 17:00 |
| Friday | 08:30 - 17:00 |
| Saturday | 08:30 - 17:00 |
