Salon Ú-Nique
Lewer n Professionele & Vriendelike diens.
25/09/2025
FEESSEISOEN SLUITINGSDATUMS !
Salon Ú-Nique -
Gesluit vanaf 23 Desember.
Net ń herinnering dat ek weer op Dinsdag 2 Januarie 2024 heropen.
Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om jou en jou geliefdes vrede,gesondheid,geluk en voorspoed toe te wens oor die feestyd en in die komende nuwe jaar. Ek bedank u vir u ondersteuning die afgelope jaar en ek sien uit daarna om ons besigheidsverhouding in 2024 en daarna voort te sit. Wens jou n voorspoedige nuwe jaar toe.
SEËNINGE 🙌
Baie liefde en groete: Angelique 💗
08/09/2020
Goeie Nuus!!
Tans net by Salon U-Nique beskikbaar!!
Salon U - Nique stel bekend 'n splinter nuwe pedikuur reeks - CALLUX PRO - Smooth & Silky Foot.
Dis' n NUWE professionele pedikuur sisteem wat help met enige voet probleme 😁
"CALLUX PRO is an award-winning product manufactured by HM cosmetics in Poland and is being distributed in 24 countries around the globe."
Die nuwe uniek geformuleerde sisteem is vinnig en effektief,met 'n natuurlike organiese manier om dooie vel selle te verwyder.
Die produk is ook Vegan-gesertifiseer.
Die produk is spesifiek ontwerp en geformuleer vir' n sagte behandeling veral vir 'n diabeet klient.
Die produk laat u voete eelt vry met langer blywende hidrasie.
Kom en geniet die nuwe produk!! 😁👣
Groete Angelique
21/05/2020
23/12/2017
Laaste paar naels ens.stelle vir 2017.🎊
Salon U-Nique gesluit vanaf 22 Des. 2017
Heropen weer 8 Jan.2018 🙂
Baie dankie vir elke kliënt se lojale ondersteuning in 2017 !
Waardeer jul opreg!!!
Blessings!!!
09/08/2017
21/06/2017
Nog n paar nuwe nael foto's!!!Mal oor my werk 🙏🙏
04/05/2017
Nog n paar foto's ... danki Jesus- ek is mal oor my werk.
29/03/2017
Salon Ú-Nique is oop...dit gaan baie goed sover.So Geseënd!Baie danki aan my man , Juaandré vir al jou hulp,raad ens.- Elvira - Multi Screenprinters vir my pragtige bord en magnete.Baie danki aan Appeliefie vir die mooi blom plantjie.Waardeer dit opreg!!
27/03/2017
Salon Ú-Nique vorder mooi....vandag doen ons die laaste veranderinge.More is die groot dag....so geseënd!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
24 Graham Avenue
Heidelberg
1441
