Nicqie

Nicqie

Share

Nicqie is a ‘people person’ who loves to motivate and encourage people to become the best version of themselves

Photos from Nicqie's post 07/09/2025

Ons kleine CHAMPION 🙌🏼


📍Middelburg

Dankie . Ek weet nie vir wie dit 'n grootter belewenis was nie! Vir ons seuntjie of vir my🤣

'n Mamma se hart sit nogal in haar keer as sy weet haar 8jarige is tussen daardie massa wat weg spring (swipe regs vir video)

Photos from Nicqie's post 01/06/2025

Altyd 'n voorreg by ons Lime-Acres familie

Brooks of Bliss

Photos from Nicqie's post 06/04/2025

Het dit al met jou gebeur...?

Heel onbeplan, onverwags en tog onmiddelike liefde.
'n 8 weke oue katjie wat by ons werk gebly het, het deel van ons gesin geword. Darem het ons Yorkie, Toby, ook ingestem vir die nuweling.

Photos from Nicqie's post 03/04/2025

Laaste van wegbreuk

Photos from Nicqie's post 31/03/2025

C A N O E believe it!!!

Photos from Nicqie's post 29/03/2025

Grootste Mosaiek project in A F R I K A

Ps. Onthou jou skoene,want jy gaan wil af stap tot by die strand!

So mooi!

Photos from Nicqie's post 23/03/2025

Naweek oomblikke

Photos from Nicqie's post 16/02/2025

So bietjie vir die week 😉

Sterkte vir jou. Wat ookal voor lê, weet jy is tot alles in staat deur HOM 🐝

Photos from Nicqie's post 11/02/2025

BROOKS OF BLISS

As jy ooit naby ry, doen jouself 'n guns en stop by BROOKS OF BLISS

✔️ Heerlike koffie
✔️ Hemelse eetgoed
✔️ Vriendelike vinnige diens

My liefste - jy is 'n lafenis vir my 🌳

06/02/2025

Jip, dit is so! Ek het begin swot (eindlik al laas jaar, maar dis asof ek nou eers kans kry om bietjie asem te skep🤭 Wat ek geweet het van syfers voor die swottings was nogal scary🤣 en ek werk elke dag met syfers. So, ek reken dit wat nodig om iewers my kennis op te skerp)

Ek het styling geruil vir syfers! My seisoen het verander en, vir nou, moet ek híer fokus. Ek mis die interaksie en ontmoet van nuwe mense, maar ek het vrede en sien die grootter prentjie.

Miskien, dalk eendag, sal ek weer werkswinkels aanbied maar vir nou gaan ons maar hier moet gesels met mekaar 😉

Photos from Nicqie's post 03/02/2025

'n Vinnige Draai by die Kaap se Baai

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Kimberley?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00