Tinker on Boerseep - Adrie Beatty

Tinker on Boerseep - Adrie Beatty

Share

Tinker on Boerseep
[email protected]
0785029015

Photos from Tinker on Boerseep - Adrie Beatty's post 07/06/2023
07/06/2023

Tinker on Boerseep - Adrie Beatty
WHATSAPP 0785029015

Wat staar jy in die oog vandag???

-Ghries oorpakke?
-Vuil spoegdoeke?
-Die naweek se vuil tafeldoek?
-Jou kar se vuil sitplekke?
-Is jy n lapdoek mamma?

Tinker On Boerseep Gel is hier om jou te help met al jou harde werk sodat jy meer kan agteroor sit. Vuil kolle???? Skrop???? Vloek???? Nee wat dis iets van die verlede. Met Tinker On Boerseep staan geen kol n kans nie, veg die vlekke 1,2,3!!!

Tinker On Boerseep Gel met BLOUSEL is veilig vir enige kleur klere asook jou witte... maak hulle sommer weer SPIERRRRRWIT!!! Hang die skoonste en sagste klere op die lyn... Blousel is NIE n bleach nie en kan nie jou gekleurde goed vlek nie.

Dit is egter net n mineraalsout wat al van ouma se tyd afkom om jou klere weer skoner as skoon te kry, by Tinker On Boerseep Gel het ons net goed gedink om die proses makliker te maak met n alles in een produk gereed vir jou wasmasjien.

Kry joune vandag en sien die uitstekende resultate wat BOERSEEP lewer. Jy sal nie spyt wees nie , elke 5L gel gee sowat +- 40 wasse. Vervang jou waspoeier en sta-soft en hou jou masjien blink skoon.

Photos from Tinker on Boerseep - Adrie Beatty's post 07/06/2023

Hier spog ons met n groot reeks oplossings vir elke probleem ♥️

🐑100% Natuurlik
🐑Omgewingsvriendelik
🐑Gryswater vriendelik
🐑Goedkoper MAAR beter as winkel waspoeiers
🐑Koue of warm water was
🐑Masjienwas of Handwas
🐑Geskik vir Ekseem en Psoriase lyers
🐑Bekostigbare oplossings vir meeste vel kondisies

Ons courier na enige dorp/stad in die land, na jou naaste Pudo Locker!!!📦

📲 Kontak my gerus vir jou Produk lys , of as jy enige vrae het
Jy sal nie spuit wees nie
Whatsapp 0785029015
Like gerus my Facebook blad ook Tinker on Boerseep - Adrie Beatty

Photos from Tinker on Boerseep - Adrie Beatty's post 11/05/2023

Het jy al Tinker On Boerseep se produkte gebruik? ....Nog nie?...Lees bietjie hier ❗❗
Jy sal nooit weer sukkel met vlekke of kolle nie, aangesien ons Boerseep of Gel alles uit haal. Ons het die wit Boerseep en gel of die Boerseep en gel met Blousel. (Die met Blousel spesifiek vir wit wasgoed) ...Gastehuise jul wit linne en handdoeke sal baie hierby baat.
100% Natuurlike produk
Eko-vriendelik
Ekseem - en Psoriase vriendelik
Sag op alle wasgoed en❗ GEEN❗ Stasoft nodig nie.
Ons sorg vir jou wasgoed en jy kan ontspan,want geen kommer meer oor enige vlekke nie.

Los vir jou nommer hieronder vir n produkgids en pryslys.


Whatsapp 0785029015
Gaan volg gerus my Facebook blad ook
Tinker on Boerseep - Adrie Beatty

10/05/2023

Bietjie meer van my self:

Ek is n mamma van 3 kinders , tuisbly
Passie vir mense , mal oor lag en die mooi van die lewe
Ek is n aanhouer wen tiepe mens
Eks 29jaar oud , en hou daar van om n verskil te maak

Ek is Agent vir Tinker on Boerseep - Adrie Beatty , ons produkte kan werklik julle lewe verander ons het n wye verskeindheid

Vanaf vet kolle op jou mooi wit klere ,potte wat gebrand is , vir jou oefkinders , vir jou self en die hele gesin daars soveel resultate en ons is bekostigbaar

Kontak my vir katologus of meer inligting ek help graag
0785029015
[email protected]

Photos from Tinker on Boerseep - Adrie Beatty's post 10/05/2023

Tinker on boerseep !!!!!!
Is n moet in elke huis houding!!!!
Kontak my vir enige bestellings of navrae , verskeie produkte
Whatsapp gerus 0785029015

Photos from Tinker on Boerseep - Adrie Beatty's post 09/05/2023

Tinker on Boerseep - Adrie Beatty
Tinker on Boerseep sal werklik jou lewe verander
Dit maak alles weer helder
Dit laat alles weer Blink
Dit maak alles eenvoudig weer nuut
Van daai vuilsokkies tot daai gebrande Potte

Kontak my nou dadelik vir ons wonderlike produkte en n pryslys en n wye verskeidenheid van ons produkte hoekom nog wag ??? Kontak my Nou !!!!!!
0785029015

09/05/2023

Tinker on Boerseep - Adrie Beatty
Kontak my gerus op die volgende besonderhede vir enige navrae oor die wonderlike produkte van Tinker on Boerseep ek is n agent in Kimberley help graag met enige vrae en bestellings
Kan ook courrier landswyd

Adrie Beatty
0785029015- whatsapp
[email protected]

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Kimberley?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Robb Street 9
Kimberley

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00