New Look Bookkeeping & Business
โจSince 2005, my journey blends passion, resilience, and purpose.
From beauty salon owner to multifaceted entrepreneur, I now balance beauty, bookkeeping, and body transformationโfaith-led, strategic, and building legacy with an amazing Auditors team๐โค๏ธ ๐ด๐ก ๐๐๐ค ๐ฟ๐๐๐ ๐ป๐๐๐ & ๐ต๐๐๐ข๐ก๐ฆ ๐ค๐ โ๐๐ฃ๐ ๐กโ๐ ๐๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐ต๐๐๐ข๐ก๐ฆ ๐๐๐ ๐กโ๐ ๐๐๐ฃ๐ ๐๐ ๐ค๐๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐กโ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ค๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐. ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐ ๐ฆ๐๐ข๐๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐ ๐ฃ๐๐๐ฆ ๐๐๐๐๐๐ก๐๐๐ก ๐๐๐๐ก ๐๐ ๐ฟ๐๐๐, ๐๐ก ๐๐๐๐๐ ๐ฆ๐๐ข ๐ฟ๐๐๐ ๐๐๐ ๐น๐๐๐ ๐๐๐๐! ๐ด๐๐
24/07/2026
Agter elke glimlag is daar โn storie wat ๐๐๐ mense ken......๐
โn ๐๐๐๐๐๐ van dae wat swaar gevoel het. Van trane wat ๐๐๐๐ gevloei het. Van ๐๐๐๐๐๐ wat in die donker gefluister is.
Van ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐,
๐๐๐ ๐ beginne en oomblikke waar sy moes kies tussen ๐๐๐๐๐ en ๐๐๐๐๐๐.
๐En togโฆ het sy ๐๐ด๐ด๐ opgestaan.
Nie omdat die pad maklik was nie, maar omdat sy besluit het dat haar ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ฝ๐ธ๐ด haar toekoms gaan bepaal nie. Sy het gekies om met ๐๐๐๐๐๐ vorentoe te stap, selfs wanneer sy nie al die antwoorde gehad het nie!!!
๐ณ๐ฐ๐ฟ๐ฟ๐ด๐๐ท๐ด๐ธ๐ณ beteken nie jy het nooit gevrees nie. Dit beteken jy het nie ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ dat vrees die laaste woord spreek nie.
Aan elke vrou wat vandag hierdie lees......๐
Jou ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ vertel nie net van wat jy deurgemaak het nie ......
hulle ๐๐๐๐๐๐ van hoe ver jy al gekom het. Jou storie is nie net een van ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ nie, maar van ๐พ๐พ๐๐๐ธ๐ฝ๐ฝ๐ธ๐ฝ๐ถ.
En die mooiste hoofstukke lรช nog voor!!!!
๐คHou aan om met ๐ผ๐พ๐ด๐ณ te leef. Hou aan om met ๐ถ๐ด๐ป๐พ๐พ๐ต te droom.
โ๏ธHou aan om die storie te skryf waarvoor God ๐น๐พ๐ geskep het.
๐Sit โ ek kies ๐ซ๐๐๐๐๐๐๐๐๐
' in comments en vier jou storie van oorwinning saam my!!!
Cocktails on a Friday after a day on the road. ๐ธ๐๐
Selfs besigheidsvroue moet soms net ontspan en pret hรช. En nee... geen alkohol is nodig om die oomblik te geniet nie. ๐
The blue ๐ is for you...
And the peach ๐ is for us.
Cheers to hard work, great company and making memories along the way. Happy Friday! โจ
24/07/2026
๐๐ผ๐ฒ๐ธ๐ผ๐บ ๐ถ๐ ๐ฑ๐ถ๐ ๐ฏ๐ฒ๐น๐ฎ๐ป๐ด๐ฟ๐ถ๐ธ ๐ผ๐บ ๐ป๐ถ๐ฒ ๐๐ธ๐ฎ๐ฎ๐บ ๐๐ฒ ๐๐ฒ๐ฒ๐ ๐ผ๐บ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ด๐ฒ๐๐ถ๐ด ๐๐ฎ๐ป ๐ท๐ผ๐ ๐ฏ๐ฒ๐๐ถ๐ด๐ต๐ฒ๐ถ๐ฑ ๐๐ฒ ๐๐ฒ๐ฒ๐ ๐ป๐ถ๐ฒ?
Omdat mense met mense besigheid doen. ๐
Wanneer mense jou gesig ken, bou dit vertroue. Dit wys jy staan agter jou naam, jou diens en jou besigheid. Dit wys jy is eerlik, eg en trots op waar jy vandaan kom รฉn op die persoon wat jy vandag geword het.
Ek is 'n vrou van krag.
'n Vrou wat bou.
'n Vrou wat deur die jare, uitdagings en ervaring wysheid gekry het.
Elke grys haar en elke les het my gevorm tot die entrepreneur wat ek vandag is.
Moenie wegkruip agter 'n logo nie. Jou storie,
jou gesig en
jou karakter is deel van jou handelsmerk.
Your business is your brand.
Your face is your trust.
And your word is everything. ๐
Midnight. Late night. When duty calls... duty calls. ๐๐ป
Soms vra besigheid daardie ekstra uur. Die geheim is om toegewyd te wees, maar ook die balans te onthou.
Want harde werk bou sukses, maar balans hou jou daar. โจ
22/07/2026
Die Laeveld het darem ongelooflike mooi plekke om te hou. ๐ฟโ๐ป
Of dit nou in die Kaap by die see is of hier tussen die bos โ besigheid bly besigheid.
By NewLook Boekhouding glo ons dat goeie advies, kennis en toewyding nie aan 'n kantoor gebind is nie. Enige plek kan die regte plek wees om saam te werk, jou finansies op koers te kry en jou besigheid te help groei.
Met die regte advies, ervaring en commitment is sukses altyd binne bereik. ๐๐ผ
21/07/2026
As 'n mens sรณ bederf word met 'n pragtige kamer net vir haar mamma, oulike geskenkies en 'n lekker soek-soek-speletjie nรก 'n lang vlug van amper 3 ure en nog meer as 'n uur se ry na waar die prinses so ver haar liefde gevind het...
Dan weet jy jou mamma hart is gelukkig. โค๏ธ
Want as my prinses gelukkig is, is hierdie mamma se hart ook gelukkig.
Dankie vir al die moeite, liefde en bederf. Julle het my hart so vol gemaak. ๐ฅฐ๐โค๏ธ Marianca Pienaar lief jou oneindig baie
NewLook Boekhouding โ Alles onder 1 dak
Ons help jou met graagte, dag of nag. My werksure? Van vroeg tot laat. Ek gee altyd my 200% wanneer en waar ek kan.
Om af te skakel is nie altyd maklik nie โ 'n control freak rus mos nie sommer nie. ๐
Maar nรก 21 jaar in die bedryf leer ek al hoe meer om streng met myself te wees.
Ek besef nou dat daar iets soos kantoorure, familietyd en ook "my tyd" is. ๐
En as ek dan nรก ure nog iets doen wanneer almal slaap... wel, niemand weet mos, en ek maak darem niemand wakker nie! ๐คฃ๐
20/07/2026
Van die Koue Kaap, met 'n vlug, 'n vensteruitsig, 'n koppie koffie en 'n broodjie, op pad na die pragtige Oranje-laeveld. ๐โ๏ธโ
Maak nie saak waarheen die lewe of my werk my neem nie โ ek gaan met dankbaarheid, passie en toewyding. Werk reis saam met my, want ek is trots 'n 100% mobile girl.
Elke bestemming bring nuwe geleenthede, nuwe mense en nuwe herinneringe.
Aan almal: bly positief, werk hard, droom groot en geniet die reis. Die wรชreld is vol moontlikhede vir diรฉ wat bereid is om dit aan te pak. ๐
17/07/2026
Ek weet nie wat jy vandag saam met jou dra nieโฆ
Miskien is dit ๐๐๐๐. Miskien is dit ๐๐๐๐๐๐๐๐. Miskien is dit vrae waarvoor daar nog geen ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ is nie. Of dalk glimlag jy vir die wรชreld, maar diep binne jou is jy ๐๐๐๐ van sterk wees.๐ค
๐Maar vandag wil ek jou net hieraan herinnerโฆ
Jy ๐๐๐๐ ๐๐๐ die hele pad te kan sien om die volgende tree te gee nie. God vra nie dat ons alles moet ๐๐๐๐๐๐๐๐ nieโฆ..
Hy vra net dat ons Hom sal vertrou, al lyk die pad soms stil en onseker.๐๏ธ
God werk dikwels die ๐ฏ๐จ๐น๐ซ๐บ๐ป๐ฌ op plekke waar ons die ๐๐๐๐๐๐ kan sien. Net soos โn saad eers onder die grond wortel skiet voordat iemand die eerste groen blaartjie sien, is daar dinge wat God reeds in jou lewe besig is om te doen.
Al kan jy dit nog nie sien nie, beteken dit nie Hy het ๐๐๐๐๐๐๐ werk nie.
๐Moenie ๐๐๐๐ verloor omdat jou seisoen anders ๐๐ข๐ as iemand anders sโn nie. Elke ๐๐๐๐ het sy eie tyd. Elke ๐๐๐๐๐ het sy eie antwoord. Elke ๐๐๐๐๐๐ het sy eie seisoen.
Mag jy vandag kies vir ๐๐๐๐๐ eerder as vrees. Mag jy ๐๐๐๐๐๐๐๐ wees vir die klein seรซninge wat jy dalk gister misgekyk het. En mag jy weer onthou dat God se ๐๐ข๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ nooit laat is nie......dit is altyd presies reg.๐๐ค๐๏ธ
Ek bid dat jy vandag iets van Sy ๐๐๐๐๐๐, Sy ๐๐๐๐๐ en Sy ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ sal ervaarโฆ sommer in die kleinste oomblikke.
๐ฎ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐ ๐
๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐......
watter woord hou jou vandag staande?
Geloof ๐ค, Hoop ๐ฟ, Vrede ๐๏ธ of Genade
17/07/2026
โจ "Saam skep ons herinneringe wat vir altyd bly." ๐ธ๐ธ
โจ "Dankbaarheid maak elke mooi oomblik nรณg mooier." ๐
โจ "Met 'n dankbare hart en 'n passie vir mooi." ๐๐ฟ
โจ๐ค๐ธ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Kuils River
7580
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
