Klein Bederf Produkte - Middelburg
Die lekkerste bad en bederf produkte vir oud en jonk. Of sommer net 'n bederf vir jouself
30/05/2022
Ek het die volgende in voorraad.
Whatsapp my as jy belangstel of wil kom loer🌸😁
Whatsapp 0725168573
15/09/2021
Hierdie pragtige beesleer-sakkie is PROPVOL lekker bederf in al ons beste este geure en sal voor jy kan sê “pietie-petite” 100 nuwe Klein-kliënte op jou lys sit!!!!
Die prys is slegs geldig tot einde September 😁
15/09/2021
Geur van die week: Mooiste Malvalekker
Kleintjies se Malvalekker is ñ GROOT gunsteling onder die dogtertjies en ons Malvalekker Lyfbotter is vreeslik gewild.
Jy sal Mooiste Malva in 9 verskillende kinder produkte kry: Lyfbotter, Lyfwas, Lyfroom, Badmelkskommel, Handewas Seep- en Skuim, Badskuim, Lyfroomsproei en Bad Borrel B***e
15/09/2021
Klein Velsorg het die land aan die gons en die oorgaan na natuurlike produkte en ñ natuurlike leefstyl is op almal se lippe...
Ons Velsorg Reeks word gemaak van top kwaliteit essensiële olies en produkte!
Klein Velsorg het DRIE verskillende GESIGwasse:
- GesigWAS (vir die dag) met Rooibos en Roos - R240.00
- GesigWAS (vir die aand) met Rooibos en Lemoen - R160.00
- GesigWAS (vir sensitiewe velle) met Rooibos - R120.00
Klein Velsorg se gesigwasse bevat almal Amandelolie sowel as A-Graad Essensiële olies, want nét die BESTE is goed genoeg - van die natuur tot op jou vel.
31/07/2021
Bestel nou😁
15/05/2021
BAD BORREL B***E
Hierdie groot bederf is een van Klein se top-verkopers omdat dit nie net heerlik ruik nie, maar ook omdat dit spiere laat ontspan en jou vel voed met net die beste van olies!
Ons Bad Borrel B***e is nou beskikbaar in ons splinternuwe kindergeure en ook in enkel-geur opsies in ons houers van 6!
Die gemengde geure is beskikbaar in bokse van 6 of 18!
15/05/2021
E L I T E R E E K S
Ons Elite Reeks is ons Spog-reeks en alhoewel meeste van ons geure ook in die Klassieke Reeks beskikbaar is, is die Elite Reeks se verpakking in ‘n heel ander klas want dit is in GLAS...
Steeds met dieselfde liefde maar ook met ‘n KLEIN bietjie ekstra styl en swier...
Die Elite Reeks spog ook met pragtige nuwe verpakking vir ons 500ml pakkette en enkel bottels!
www.kleinbederf.co.za
15/05/2021
KLEIN se Lyfbotters is ‘n groot vel-bederf, lekker dik en ryk om veral in die winter steeds te sorg vir sagte en gesonde velle!
Behalwe vir ons 19 gewilde geure, is ons Lyfbotter ook nou beskikbaar in VIER splinternuwe geure!
Malvalekker
Melk&Heuning
Drywe en
Toffieappel is nou deel van ons Klein-familie!
15/05/2021
KLEINTJIES - Lyfwasse, is nou beskikbaar op die webblad!
14/05/2021
BAD BORREL B***E
Hierdie groot bederf is een van Klein se top-verkopers omdat dit nie net heerlik ruik nie, maar ook omdat dit spiere laat ontspan en jou vel voed met net die beste van olies!
Ons Bad Borrel B***e is nou beskikbaar in ons splinternuwe kindergeure en ook in enkel-geur opsies in ons houers van 6!
Die gemengde geure is beskikbaar in bokse van 6 of 18!
Whatsapp my op 0725168573
Die geure is amazing. Jy sal nie spuit wees nie 😁
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
7Verdoorn Street
Middelburg
1050
