Me Make U Beau-2-full
Hairstylist
My werk. Whatsapp 0722723092 vir jou afspraak
💥🪻🪻💥🪻🪻💥🪻🪻
22/06/2025
My werk. Whatsapp gerus 0722723092
✂️✂️💥💥✂️✂️💥💥✂️
21/05/2025
My werk.
04/03/2025
Just love my work. Im blesssed
16/01/2025
My werk
19/12/2024
My werk‼️
Julle kan my steeds besoek by Salon Milliinhairs tor 23 November. Vanaf 26 November kan jul my besoek by Salon Elegant colour.
Whatsapp my gerus 0722723092🌺🌺🌺
Belangrike aankondiging!!!
Na amper 9 onvergeetlike jare, het ek die moeilike besluit geneem om salon Millionhairs te sluit.
Ons is opgewonde om deel te word van Salon Elegant Color sal daar aansluit 25 November 2024!
Adres:
Salon Elegant Color
VIP Centre
Chapmans Peak Drive 33
Aerorand
Winkel no 4
Kontak nommers:
Salon nr: 081 828 2926
Madelene: 072 272 3092
Mariska: 082 719 5138
Baie dankie vir al die lojale kliente en vriende wat ons onderweg gemaak het. Julle ondersteuning het vir ons die wêreld beteken!
Ons kan nie wag om hierdie nuwe hoofstuk te begin en julle weer op Jul beste te laat lyk nie!
Dankie weer vir jul liefde en ondersteuning!!
30/10/2024
Aan elke klient. Baie dankie vir julle ondersteuning tot dusver. Ek waardeer julle almal opreg.❤️
Einde van die jaar kom al hoe nader.
Boek asb jou afspraak vroegtydig . Die tyd van die jaar is my besige tyd en om teleurstelling te voorkom boek betyds🌺
Geseende dag verder❤️
17/10/2024
My werk
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Middelburg
1050
Opening Hours
| Tuesday | 07:30 - 16:00 |
| Wednesday | 07:30 - 16:00 |
| Thursday | 07:30 - 16:00 |
| Friday | 07:30 - 16:00 |
| Saturday | 07:30 - 13:00 |
