Salon New Creative Hair
The Hair Salon With The Best Products
For Healthy Hair Every Day 💞✂️✂️✂️🧡💙
BIOSENSE AND REF
19/05/2023
Vele meer verskeidenheid besikbaar
0794021971
19/05/2023
Biosense. 079 402 1971
Geseënde talent
Elke dag besef ek net al hoe meer hoe wonderlike Geseënde talent het ons, Geseën hoe wonderlik om te weet dat jy so baie familie het elke kliënt word deel van jou hart en jou familie baie van hulle ken jou langer as jou eie gesin
Vir elkeen wil ek net dankie sé vir die ondersteuning gesels lag en huil saam dit bly vir my 'n Groot voorreg van klein tot al my grys mammas, pappas, oumas en oupas om in my lewe te kan hê 😁🤗😁hierdie talent doen ek met Groot Genade liefde en vreugde 😘🤗
Belangrike Datum Salon Sluit die 23 Desember 2020
Tot Januarie 2021
Baie Geseënde Gesinstyd
🤗🤗🤗
079 4021 971
Wow vandag het ek die salon 20jaar Ons Hemelse Vader se Seëninge en Groot Genade
Baie dankie aan elke kliënt se ondersteuning 🤗💖🙏🙏💖
21/09/2020
Somer styl
17/09/2020
Somer style
17/09/2020
Lieflike perm so sag
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
22 Jan Van Riebeeckweg
Oudtshoorn
6620
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 16:00 |
| Wednesday | 09:00 - 16:00 |
| Thursday | 09:00 - 16:00 |
| Friday | 09:00 - 16:00 |
