Rentia Weber Vanity Case
Rentia Weber is a mobile Hairstylist and Make-Up Artist working in the Cape Winelands, South Africa. Her focus is weddings, photoshoots and editorial work.
I am a professional Hair Stylist and Make-up Artist working in the Cape Winelands area: Paarl, Stellenbosch, Franschhoek, Durbanville and Wellington. I specialise in weddings, corporate functions, social events and editorials, and special occasions in general. I have a passion for making people feel special and bringing out their unique features. I also provide one-on-one lessons, workshops, and also have a team of assistants available for bigger events.
26/01/2026
om naby te voel, te wil voel
sien/hoor/lag
nie alleen nie maar stilweg saam
te mens in ‘n dag
wat klink soos kleur
ek sing die uurglas leeg
dans om ou mure
wat my laat onthou
hoe dit begin het, voor ek geweet het
om te wag
Rentia Weber
Ek en Netwerk24 het drie grimeer-videos gemaak vir hierdie vakansie. Loer gerus! ❤️
KYK | 3 wenke om jou daggrimering in ‘n aandvoorkoms te omskep | Netwerk24 Dis die seisoen van eindelose gesellighede – en soms moet jy in ’n japtrap van die kantoor na ’n partytjie oorskakel. Die grimeerkunstenaar en joernalis Rentia Weber wys die Netwerk24-redaksielid Jodi Jantjies hoe om met drie fokusareas jou daggrimering in ’n japtrap in ‘n glansende aandvo...
Kyk uit vir die Draak van Drakenstein! 😂 Rentia Weber
17/11/2025
😭😭😭😭😭😭 Kan nie verwoord hoe ek voel vandag nie. Wat ‘n reis, belewenis, uitdaging en avontuur. Ek voel klein en nederig, ek is dankbaar en emosioneel. Daar is net te veel mense om te tag. Ek gaan maar net aanhou huil vir nou. Dankie. Dankie. Dankie.
17/10/2025
Almost a , yet, with ❤️ Ek raak tranerig, bewoë, sommer plein ongesteld, soos ook hierdie avontuur tot ‘n einde kom. ❤️ My classmates this year were my solace and sanity. My soundboard and my safety. GenZ: you make the world a better place. , jy is , you are , , you are , you are .iconic , you are .spi , you are you are .vzyl , jy is , you are , jy is , ._nthati_journo , you are , you are , you are , you are not on Instagram it seems, but you are , you are .schaafsma , jy is jy is you are .botha you are you are you are .is.ishmael you are , you are , you are en .mp3 , jy is : en ek bedoel als in die beste manier. Dankie en vir die geleentheid om te kon studeer saam met hierdie talentvolle mense. Ek het baie meer geleer as waarop ek voorbereid was.
13/10/2025
Vanjaar se , , is weer eens ‘n uitvloeisel van kreatiwiteit wat menswees vier. Dankie aan en haar span, asook wat die kompetisie borg. Was heerlik om saam te kuier, baie dankie ook aan , , Candice Jantjies en Leoné Germishuys vir al julle ondersteuning. So ook dankie aan vir gister se feestelike met die titel . En dan laastens, as deel van die se jaarlikse media projek, ‘n pragtige publikasie wat lei na die volledige weegawe van ons stories aanlyn: https://thesmfproject.co.za/2025/genesing-op-die-rug-van-n-perd/
08/10/2025
To do on a shoot where excellence is the benchmark for every party involved, is rare and a remarkable experience. Things move like a well-oiled machine: the models, the horses, the photographer and videographer, the stylists, the editors, the writers, the business leaders, and yes, even the sunrise.
Mother nature blessed us with dreamlike images-behold them in the latest edition of the magazine, available in all good bookstores.
Val de Vie Estate
Rentia Weber
Val de Vie Estate Rentia Weber
08/10/2025
Neusie-verby met hooikoors wat jou voorkoms bederf. Kyk bietjie hoe gemaak met ‘n rooi neus.Rentia Weber
Gebruik ‘n ronde krultang vir hierdie gekartelde voorkoms. En tref altyd voorsorg met ‘n lekker ghd hitte-beskermer. Rentia Weber
04/10/2025
The blur of it all. A lifetime of friends. A heart the size of a story. Glorious fatigue. Nothingness. And a single breath to make it real.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Address
Paarl
7646
