Nevaeh Professional Make-up and Hair

Nevaeh Professional Make-up and Hair

Share

Professional make-up and hair for any occasion. Whether you are a Bride or attending a function. I o

21/02/2024

⭐️⭐️Save the date: 1March24⭐️⭐️

Get Filled Café Paarl

25/01/2024

DIE HERE HET JOU MOOI GEMAAK!
___________________________________

Eerstens Baie dankie aan wat hierdie Baie gelooflike aandjie moontlik gemaak het! Alle eer aan die Heer🙌

Baie dankie ook aan almal wat hierdie aand saam met my geniet het. Baie dankie vir julle ondersteuning, bemoedigende woorde en positiewe terugvoering. Voel regtig blessed. Dankie Jesus🙏

Kom maak julle olie lampies vol by Get Filled, Vrydag aand, 1 Maart '24

Laat weet ook asb vir my wie belang Sal stel in ñ Saterdag oggend.

16/01/2024

Grimering Werkswinkel
________________________

Kom maak jou olie lampie vol by 22Jan24 18h - 20h
Baie dankie Hennie en Schalk vir die geleentheid🌟

Ligte aandete en verfrissende drankie is ingesluit in prys. Getuienis gaan gedeel word. Ons gesels oor identiteid in Christus en "The fear of man". Dan bied ek ñ Grimering les aan wat lyk of mens baie tyd spandeer het voor die spieël, maar het eintlik net 5min geneem om grimering te doen 😁

Tiener meisies welkom, vertel jou vriendinne! Sien uit om julle te sien!!

-up

11/01/2024

Kom maak jou "olie lampie" vol die 22ste Januarie by Get Filled Café Paarl in Paarl. Moet dit nie misloop nie, bring ñ vriendin en bespreek julle plekkies.

07/01/2024

Family Shoot - Corné Ge**er
_____________________________

Photographer


100% Natural Skincare


Make-up & Hair by me, Tania




-up

13/11/2023

Beautiful Mom Lizanne
__________________________

Every baby is a miracle and gift from our God above. Just to see the step by step process how they develop inside a mothers womb, week after week, is a miracle. Perfect little fingers, toes, nose and I can go on and on. Psalm 139 describes this best. Knitted together. Stitch by Stitch.

For you created my inmost being, You knit me together in my mother's womb. I praise You because I am fearfully and wonderfully made. Your works are wonderful. I know that full well. Your eyes saw my unformed body. All the days ordained for me were written in Your book before one of them came to be. Psalm 139:13-16

Photographer:

03/11/2023

Congratulations Willie and Anri on your Wedding day💛

Photographer:

Markus Raj Gericke en Mareli Jolie

Venue:
Die Kliplala

Bride:

03/11/2023

Beautiful Bride Anri❤

Baie geluk met julle spesiale dag Willie en Anri. Julle is ñ pragtige gesin. Mag die Here julle huwelik en gesin bless met Baie liefde, vrede en geluk. Baie dankie dat ek kon deel wees van jou spesiale dag. Baie liefde



100% Natural Skincare products


Make-up & Hair done by me, Tania

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Paarl?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Paarl

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00