Wonderneut Polokwane
The only way to lose weight while you sleep, the Natural way.
Môre julle kry nou julle Wonderneut kapsules vir die winter. Kontak my by 0614529984 . Dankie en geseënde dag.❤️
Soos meeste van julle reeds weet het ek my geliefde man verloor op 28 Des. Ek wil graag vra wanneer jy neut wil bestel, kontak my eers vd nuwe bank besonderhede. Baie dankie vir al die boodskappies en omgee. ❤️
28/11/2023
Ons het nou 3 nuwe vakansie specials. Bestel by my asb 0614529984. Dankie mooi dag❤️
Môre almal ons staan nader aan die einde van nog 'n jaar. Ek kan nog steeds my produk wat ek verkoop na soveel jare aanbeveel. Kry sommer joune vandag en kontak my asb op whatsapp 0614529984 vir vakansie specials. So baie mense kontak hier. Ek wil weereens vra whatsapp my asb. Ons sukkel maar met seine en loadshedding. Baie dankie. ❤️
Hierdie Collageen is werklik 'n treffer. Daar is 'n lekker verassing met die houertjie 1 Nov. Kry vandag jou Wonderneut, dit werk!
WhatsApp my Wilma 0614529984.
Ek sal dit waardeer indien jy enige navra het om my te whatsapp op 0614529984. Ons sukkel geweldig met sein. Baie dankie
23/08/2023
Wonderneut beskik weerens oor 'n nuwe produk. Collageen, 90 kapsules. Vir R250
WhatsApp my vir bestelling 0614529984.
Beskikbaar vanaf 1 September. ❤️
Kom kry nou jou neut of kapsules en keer daardie winter vetjies. Skakel 0614529984 Wilma asb.
Maak gebruik van ons winter aanbod.
Kapsule met immuunbooster R360 en neut met immuunbooster R390.
Voorraad beskikbaar. Wilma 0614529984
Maak gebruik van ons winter spesiale aanbod.
Neut plus immuun booster R390, kapsule plus immuun booster R360
Chai plus immuunbooster R340. Kontak my op 0614529984 dankie ❤️
24/03/2023
Daar is 'n nuwe winter aanbod. Begin 1 April 2023
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Pietermaritzburg
