Gee uit jou hart

Gee uit jou hart

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gee uit jou hart, Health/Beauty, Pinelands.

Gee uit jou hart, help mense wat minder bevooreg is, Enige donasie, klere, skoene, warm goed, enige iet wat jy ni in jou huis gebruik ni, jule kan my kontak /0728714278

Photos from Gee uit jou hart's post 14/07/2025

Op die 17de Maart kon ek my verjarsdag party afstel,om iets vir ons kinders en grootmense iets Klein te deel,Ek se dankie vir die Here met help van baie kon ek dit moontlik gemaak het,vir 100 gebudget,maar kon vir meerder mense gee,is n na gedagtenes vir my seun Cavin wat ni Meer met ons is ni,vir wat hy vir ons gemeenskap beteken het.As Die Here my deur dra gaan ek dit elke jaar doen.🙏🙏🙏

09/01/2024

Hi almal op my page ,voorspoedige nuwejaar vir almal,ek was vir n tyd stil ,en in die tyd kon ek ook mense help al was dit met iets Klein,soms besef ons ni hoe dit hier buite gan of is ,as jy deur n storm gan ni,maar die Hand van die Here dra ons,Baie Kom klomp aan my deur vir help,soms Kan ek ni help ni,maar ek doen iets om te help,ek weet Baie wil soms Baie se,maar Dan is dar kids wat graag wil gehelp wees,wat graag iets in die lewe wil bekom,kom ons help mekr,as dar iemand is wat skoolgoed het wat net dar le ini kaste Kom ons deel uit as iemand skoene of n kombers,kospakies het,kom ons mk n verskil in mense se lewe.kontak my as dar mense is wat wil help,inbox my asb ,Doen dit uit jou hart asb.God bless you

19/04/2023

More almal op my page,as dar iemand is wat weet of my graag wil help,met doekies,toiletries,enige iets sal welkom wees mense dit is n groot aanvraag mense inbox my help ,soms het ek ni baie ni of kani help ni want is teveel meisies ,dames wat vra,as iemand wet wat ek help kan kry laat weet my inbox of bel my sal dit wrdr en share die boodskap ook asb.

05/04/2023

Naand almal, wat my page like,se baie dankie,mens het so baie om te se te doen te vra om te gee,soms wonder jy mt jy vra,maar dan is dar tog baie wat belangstel,ek is tans besig met jongmense wat minder bevooreg is,om hule bietji aan die hand te vat,kyk war ek kan help,ek sal ni alles reg kry as ek dit aleen op my eie kan doen ni,is soms moeilik,met met die hulp van die Here sal ek dit mk,en reg kry,as dar iemand dar buite is wat my post wil share doen dit,as dar mense is wat wil help bel of inbox my,sal dit baie wardr.mooi en lieflike aand verder.

01/08/2022
Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Pinelands?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Pinelands