Headline hair studio
Ons bied bekostigbare salon dienste aan en vriendlike diens Bied n vriendelike bekostigbare haarversorging diens aan vir mans dames kinders en pensionarisse .
Sny blaas,Tint high ligts Perm cut bw,Wax en tint
Headline hair studio het vanaf 4 Maart tot en met 12 Maart die dienste beskibaar van n gekwalifiseerde nael tegnikus,bel gerus vir afspraak op 0762195120 of 0726271439
Headline hair studio het saterdagoggend by Abram Kriel Kinderhuis gekuier ten bate van die kinders n diens gelewer,en dit was lekker om te sien hoe hulle dit waardeer en dit was ook vir ons n vooreg om hulle te kon besoek.Dankie Hendrika en esme,en ook tannie Kate wat soveel vir die kinders doen
08/02/2016
human hair extensions clip in beskikbar by headline hair studio, 35cm R1600 45cm R1900. micro rings also available
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Roedtan
Polokwane
0580
