Lee's Killer Variety Corner
Soms kom die grootste bederf in iets "Klein" Freshly made products with all natural ingredients
07/11/2023
Huge
Black Friday Sale
06/03/2023
08/02/2023
Skin care
03/02/2023
03/02/2023
CARRIER OILS!
03/02/2023
“Wat het die son met jou gedoen, Lemoen?”… “Hy't my gestreel, hy't my gesoen... Nou is ek rooi en ryp en rond,
'n vreugde vir die oog en lyf en mond!" 🍊
Fébruarie by Klein bring ‘n nuwe hoofstuk… een wat, wanneer ek my oë toemaak, voel soos ‘n vars bergbriesie… iewers kaalvoet.. in die lemoen- en nartjie-boorde.. terug op oom Albertus se plaas.. waar die bye baljaar op elke soete blom en elke blink blaar…
‘n Splinternuwe hoofstuk propvol nuwe kleure en die lekkerste, soetste SITRUS-geure… soos nartjie-nektar.. lemoenskil en suurlemoen-stroop… ek wonder by myself, is dit hoe dit voel as jou beker oorloop?
Geniet die nuwe avontuur… Klein se grootste drome vir al sy mense is UITEINDELIK hier…
Hê ‘n wonderlike Fébruarie 🍋🍊
Whatsapp 0637630079 vir katalogus
29/01/2023
Goat's milk for sensitive skin
27/01/2023
Goats milk
Suitable for sensitive skin
27/01/2023
Spoil yourself or someone special.
0637630079 for full catalogue
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Port Elizabeth
